Maak hoofkeuseskerm oop

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 is van 15 tot 29 Junie 2005 in Duitsland aangebied as voorbereiding vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006. Soos gebruiklik het die gasheerland, die destydse wêreldkampioen en die kampioene van elk van die ses sokkerbonde deelgeneem. Brasilië wen die toernooi nadat hulle Argentinië in die eindstryd met 4–1 klop. Duitsland eindig derde en Meksiko in die vierde plek.

FIFA Sokker-Konfederasiebeker
FIFA-Konföderationen-Pokal 2005
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Duitsland Duitsland
Datums 15 – 29 Junie
Spanne (van 6 konfederasies)
Stadions (in 5 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (2 titels)
Tweede plek Vlag van Argentinië Argentinië
Derde plek Vlag van Duitsland Duitsland
Vierde plek Vlag van Meksiko Meksiko
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 16
Doele 56 (3.5 per wedstryd)
Bywoning 603 106 (37 694 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Brasilië Adriano (5 doele)
Beste speler Vlag van Brasilië Adriano
2003
2009

Inhoud

StadionsWysig

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Hannover
FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 (Duitsland)
Leipzig
AWD-Arena
(FIFA Stadion, Hannover)
Zentralstadion
Kapasiteit: 44 700 Kapasiteit: 44 400
   
Keulen Frankfurt am Main Neurenberg
RheinEnergieStadion
(FIFA Stadion, Köln)
Commerzbank-Arena
(FIFA Stadion, Frankfurt am Main)
EasyCredit-Stadion
(Frankenstadion)
Kapasiteit: 40 600 Kapasiteit: 43 400 Kapasiteit: 42 200
     

Deelnemende spanneWysig

 
Spanne wat in 2005 aan die FIFA Konfederasiebeker deelgeneem het.
Span Konfederasie Kwalifikasie Deelname
  Duitsland UEFA Gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 2de
  Brasilië CONMEBOL Wenner van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 5de
  Meksiko CONCACAF Wenner van die CONCACAF Goue-beker in 2003 5de
  Tunisië CAF Wenner van die Afrikanasiesbeker in 2004 1ste
  Griekeland UEFA Wenner van die UEFA Europa-beker in 2004 1ste
  Argentinië CONMEBOL Naaswenner van die Copa América-beker in 2004 3de
  Japan AFC Wenner van die AFC Asië-beker in 2004 4de
  Australië OFC Wenner van die OFC Nasiebeker in 2004 3de

WedstrydeWysig

Groep AWysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
  Duitsland 3 2 1 0 9 5 +4 7
  Argentinië 3 2 1 0 8 5 +3 7
  Tunisië 3 1 0 2 3 5 –2 3
  Australië 3 0 0 3 5 10 –5 0

15 Junie 2005
18:00 MEST
  Argentinië 2–1   Tunisië RheinEnergieStadion, Keulen
Toeskouers: 28 033
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Riquelme   33' (straf)
Saviola   57'
Verslag   72' (straf) Guemamdia

15 Junie 2005
21:00 MEST
  Duitsland 4–3   Australië Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 46 466
Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay)
Kurányi   17'
Mertesacker   23'
Ballack   60' (straf)
Podolski   88'
Verslag   21' Skoko
  31',   90+2' Aloisi

18 Junie 2005
18:00 MEST
  Tunisië 0–3   Duitsland RheinEnergieStadion, Keulen
Toeskouers: 44 377
Skeidsregter: Peter Prendergast (Jamaika)
Verslag   74' (straf) Ballack
  80' Schweinsteiger
  88' Hanke

18 Junie 2005
20:45 MEST
  Australië 2–4   Argentinië Frankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 25 618
Skeidsregter: Shamsul Maidin (Singapoer)
Aloisi   61' (straf),   70' Verslag   12',   53',   89' Figueroa
  31' (straf) Riquelme

21 Junie 2005
20:45 MEST
  Australië 0–2   Tunisië Zentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 23 952
Skeidsregter: Carlos Chandía (Chili)
Verslag   26',   70' Santos

21 Junie 2005
20:45 MEST
  Argentinië 2–2   Duitsland Frankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 42 088
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Riquelme   33'
Cambiasso   74'
Verslag   29' Kurányi
  51' Asamoah

Groep BWysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
  Meksiko 3 2 1 0 3 1 +2 7
  Brasilië 3 1 1 1 5 3 +2 4
  Japan 3 1 1 1 4 4 0 4
  Griekeland 3 0 1 2 0 4 –4 1

16 Junie 2005
18:00 MEST
  Japan 1–2   Meksiko AWD-Arena, Hannover
Toeskouers: 24 036
Skeidsregter: Matthew Breeze (Australië)
Yanagisawa   12' Verslag   39' Zinha
  64' Fonseca

16 Junie 2005
20:45 MEST
  Brasilië 3–0   Griekeland Zentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 42 507
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Adriano   41'
Robinho   46'
Juninho   81'
Verslag

19 Junie 2005
18:00 MEST
  Griekeland 0–1   Japan Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 34 314
Skeidsregter: Herbert Fandel (Duitsland)
Verslag   76' Oguro

19 Junie 2005
20:45 MEST
  Meksiko 1–0   Brasilië AWD-Arena, Hannover
Toeskouers: 43 677
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Borgetti   59' Verslag

22 Junie 2005
20:45 MEST
  Griekeland 0–0   Meksiko Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 31 285
Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay)
Verslag

22 Junie 2005
20:45 MEST
  Japan 2–2   Brasilië RheinEnergieStadion, Keulen
Toeskouers: 44 922
Skeidsregter: Mourad Daami (Tunisië)
Nakamura   27'
Oguro   88'
Verslag   10' Robinho
  32' Ronaldinho

UitklopfaseWysig

Halfeindrondte Eindrondte
25 Junie – Neurenberg
   Duitsland  2  
   Brasilië  3  
 
29 Junie – Frankfurt am Main
       Brasilië  4
     Argentinië  1
Derde plek
26 Junie – Hannover 29 Junie – Leipzig
   Meksiko  1
(5)
   Duitsland  4
   Argentinië  1
(6)
     Meksiko  3

HalfeindrondteWysig


25 Junie 2005
18:00 MEST
  Duitsland 2–3   Brasilië Frankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 42 187
Skeidsregter: Carlos Chandía (Chili)
Podolski   23'
Ballack   45+3' (straf)
Verslag   21',   76' Adriano
  43' (straf) Ronaldinho

26 Junie 2005
18:00 MEST
  Meksiko 1–1 (e.t.)   Argentinië AWD-Arena, Hannover
Toeskouers: 40 718
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Salcido   104'
Strafskoppe
Pérez  
Pardo  
Borgetti  
Salcido  
Pineda  
Osorio  
Verslag
Strafskoppe
5–6
  110' Figueroa
Strafskoppe
  Riquelme
  Rodríguez
  Aimar
  Galletti
  Sorín
  Cambiasso

Klein finale (vir die derde plek)Wysig


29 Junie 2005
18:00 MEST
  Duitsland 4–3 (e.t.)   Meksiko Zentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 43 335
Skeidsregter: Matthew Breeze (Australië)
Podolski   37'
Schweinsteiger   41'
Huth   79'
Ballack   97'
Verslag   40' Fonseca
  58',   85' Borgetti

EindstrydWysig


29 Junie 2005
20:45 MEST
  Brasilië 4–1   Argentinië Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 45 591
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Adriano   11',   63'
Kaká   16'
Ronaldinho   47'
Verslag   65' Aimar
2005 Konfederasiebekerkampioen
  Brasilië

Eksterne skakelsWysig