Maak hoofkeuseskerm oop

Die Koning Fahd-beker in 1995 is van 6 tot 13 Januarie 1995 in Saoedi-Arabië aangebied en genoem ná koning Fahd bin Abdoel Aziz al-Saoed. Dit was die tweede en laaste keer wat die sokker-konfederasiebeker onder die naam Koning Fahd-beker gespeel is. Die volgende kompetisie is in 1997 onder FIFA se vaandel aangebied.

Koning Fahd-beker
كأس الملك فهد 1995
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië
Datums 6 – 13 Januarie
Spanne (van 5 konfederasies)
Stadions (in 1 stad)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Denemarke Denemarke (1 titel)
Tweede plek Vlag van Argentinië Argentinië
Derde plek Vlag van Meksiko Meksiko
Vierde plek Vlag van Nigerië Nigerië
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 8
Doele 19 (2.38 per wedstryd)
Bywoning 165 000 (20 625 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Meksiko Luis García (3 doele)
Beste speler Vlag van Denemarke Brian Laudrup
1992
1997

Denemarke wen die toernooi nadat hulle Argentinië met 2–0 in die eindstryd klop. Meksiko eindig in die derde en Nigerië in die vierde plek.

Inhoud

StadionWysig

Alle wedstryde is gespeel te:

Riaad
King Fahd II-stadion
Kapasiteit: 67 000
Opening: 1987
 

Deelnemende spanneWysig

 
Spanne wat in 1995 aan die Koning Fahd-beker deelgeneem het.
Span Konfederasie Kwalifikasie Deelname
  Saoedi-Arabië AFC Gasheerland 2de
  Argentinië CONMEBOL Wenner van die Copa América-beker in 1993 2de
  Nigerië CAF Wenner van die Afrikanasiesbeker in 1994 1ste
  Denemarke UEFA Wenner van die UEFA Europa-beker in 1992 1ste
  Meksiko CONCACAF Wenner van die CONCACAF Goue-beker in 1993 1ste
  Japan AFC Wenner van die AFC Asië-beker in 1992 1ste

WedstrydeWysig

Groep AWysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
  Denemarke 2 1 1 0 3 1 +2 4
  Meksiko 2 1 1 0 3 1 +2 4
  Saoedi-Arabië 2 0 0 2 0 4 –4 0

6 Januarie 1995
18:15 AST
  Saoedi-Arabië 0–2   Meksiko King Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Salvador Imperatore (Chili)
Verslag   65',   82' L. García

8 Januarie 1995
00:00 AST
  Saoedi-Arabië 0–2   Denemarke King Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 10 000
Skeidsregter: Lim Kee Chong (Mauritius)
Verslag   43' B. Laudrup
  90' Wieghorst

10 Januarie 1995
00:00 AST
  Meksiko 1–1 (e.t.)   Denemarke King Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Salvador Imperatore (Chili)
L. García   25'
Strafskoppe
Suárez  
Bernal  
Del Olmo  
L. García  
Verslag
Strafskoppe
2–4
  48' Rasmussen
Strafskoppe
  Schjønberg
  M. Laudrup
  J. Høgh
  Rieper

Groep BWysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
  Argentinië 2 1 1 0 5 1 +4 4
  Nigerië 2 1 1 0 3 0 +3 4
  Japan 2 0 0 2 1 8 –7 0

6 Januarie 1995
01:00 AST
  Japan 0–3   Nigerië King Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Ion Craciunescu (Roemenië)
Verslag   4' Amuneke
  55' Adepoju
  65' Amokachi

8 Januarie 1995
20:00 AST
  Japan 1–5   Argentinië King Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 10 000
Skeidsregter: Rodrigo Badilla (Costa Rica)
Miura   57' Verslag   31' Rambert
  45' Ortega
  47',   86' (straf) Batistuta
  54' Chamot

10 Januarie 1995
01:00 AST
  Nigerië 0–0   Argentinië King Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Ali Bujsaim (VAE)
Verslag

Klein finale (vir die derde plek)Wysig


13 Januarie 1995
18:00 AST
  Meksiko 1–1 (e.t.)   Nigerië King Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Ion Crăciunescu (Roemenië)
Ramírez   20'
Strafskoppe
García Aspe  
L. García  
Galindo  
Hermosillo  
Suárez  
Verslag
Strafskoppe
5–4
  31' Amokachi
Strafskoppe
  Okocha
  Adepoju
  Eguavoen
  Iroha
  Amuneke

EindstrydWysig


13 Januarie 1995
20:15 AST
  Denemarke 2–0   Argentinië King Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 35 000
Skeidsregter: Ali Bujsaim (VAR)
M. Laudrup   8' (straf)
Rasmussen   75'
Verslag
1995 Koning Fahd-bekerkampioen
  Denemarke

Eksterne skakelsWysig