Maak hoofkeuseskerm oop

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 is van 14 tot 28 Junie 2009 in Suid-Afrika aangebied as voorbereiding vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010. Soos gebruiklik het die gasheerland, die destydse wêreldkampioen en die kampioene van elk van die ses sokkerbonde deelgeneem. Brasilië wen die toernooi nadat hulle die Verenigde State met 3–2 in die eindstryd klop. Spanje eindig derde en Suid-Afrika in die vierde plek.

FIFA Sokker-Konfederasiebeker
FIFA Confederations Cup South Africa 2009
FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Datums 14 – 28 Junie
Spanne (van 6 konfederasies)
Stadions (in 4 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (3 titels)
Tweede plek Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Derde plek Vlag van Spanje Spanje
Vierde plek Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 16
Doele 44 (2.75 per wedstryd)
Bywoning 584 894 (36 556 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Brasilië Luís Fabiano (5 doele)
Beste speler Vlag van Brasilië Kaká
2005
2013

Inhoud

StadionsWysig

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Rustenburg
FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 (Suid-Afrika)
Pretoria
Royal Bafokeng-stadion Loftus Versfeld
Kapasiteit: 42 000 Kapasiteit: 50 000
   
Bloemfontein Johannesburg
Vrystaatstadion Ellispark-stadion
Kapasiteit: 48 000 Kapasiteit: 60 000
   

Deelnemende spanneWysig

 
Spanne wat in 2009 aan die FIFA Konfederasiebeker deelgeneem het.
Span Konfederasie Kwalifikasie Deelname
  Suid-Afrika CAF Gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 2de
  Italië UEFA Wenner van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 1ste
  Verenigde State CONCACAF Wenner van die CONCACAF Goue-beker in 2007 4de
  Brasilië CONMEBOL Wenner van die Copa América in 2007[1] 6de
  Irak AFC Wenner van die Asië Nasies-beker in 2007 1ste
  Egipte CAF Wenner van die Afrikanasiesbeker in 2008 2de
  Spanje UEFA Wenner van die UEFA Europa-beker in 2008[1] 1ste
  Nieu-Seeland OFC Wenner van die Oseanië Nasies-beker in 2008 3de

WedstrydeWysig

Groep AWysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
  Spanje 3 3 0 0 8 0 +8 9
  Suid-Afrika 3 1 1 1 2 2 0 4
  Irak 3 0 2 1 0 1 –1 2
  Nieu-Seeland 3 0 1 2 0 7 –7 1

14 Junie 2009
16:00 SAST
  Suid-Afrika 0–0   Irak Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 48 837
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Verslag

14 Junie 2009
20:30 SAST
  Nieu-Seeland 0–5   Spanje Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 21 649
Skeidsregter: Coffi Codjia (Benin)
Verslag   6',   14',   17' Torres
  24' Fàbregas
  48' Villa

17 Junie 2009
16:00 SAST
  Spanje 1–0   Irak Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 30 512
Skeidsregter: Matthew Breeze (Australië)
Villa   55' Verslag

17 Junie 2009
20:30 SAST
  Suid-Afrika 2–0   Nieu-Seeland Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 36 598
Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko)
Parker   21',   52' Verslag

20 Junie 2009
20:30 SAST
  Irak 0–0   Nieu-Seeland Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 23 295
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
Verslag

20 Junie 2009
20:30 SAST
  Spanje 2–0   Suid-Afrika Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 38 212
Skeidsregter: Pablo Pozo (Chili)
Villa   52'
Llorente   72'
Verslag

Groep BWysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
  Brasilië 3 3 0 0 10 3 +7 9
  Verenigde State 3 1 0 2 4 6 –2 3
  Italië 3 1 0 2 3 5 –2 3
  Egipte 3 1 0 2 4 7 –3 3

15 Junie 2009
16:00 SAST
  Brasilië 4–3   Egipte Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 27 851
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
Kaká   5',   90' (straf)
Luís Fabiano   11'
Juan   37'
Verslag   9',   55' Zidan
  54' Shawky

15 Junie 2009
20:30 SAST
  Verenigde State 1–3   Italië Loftus Versfeld, Pretoria
Toeskouers: 34 341
Skeidsregter: Pablo Pozo (Chili)
Donovan   41' (straf) Verslag   58',   90+4' Rossi
  72' De Rossi

18 Junie 2009
16:00 SAST
  Verenigde State 0–3   Brasilië Loftus Versfeld, Pretoria
Toeskouers: 39 617
Skeidsregter: Massimo Busacca (Switserland)
Verslag   7' Felipe Melo
  20' Robinho
  62' Maicon

18 Junie 2009
20:30 SAST
  Egipte 1–0   Italië Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 52 150
Skeidsregter: Martin Hansson (Swede)
Homos   40' Verslag

21 Junie 2009
20:30 SAST
  Italië 0–3   Brasilië Loftus Versfeld, Pretoria
Toeskouers: 41 195
Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko)
Verslag   37',   43' Luís Fabiano
  45' (e.d.) Dossena

21 Junie 2009
20:30 SAST
  Egipte 0–3   Verenigde State Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 23 140
Skeidsregter: Michael Hester (Nieu-Seeland)
Verslag   21' Davies
  63' Bradley
  71' Dempsey

UitklopfaseWysig

Halfeindrondte Eindrondte
24 Junie – Bloemfontein
   Spanje  0  
   Verenigde State  2  
 
28 Junie – Johannesburg
       Verenigde State  2
     Brasilië  3
Derde plek
25 Junie – Johannesburg 28 Junie – Rustenburg
   Brasilië  1    Spanje  3
   Suid-Afrika  0      Suid-Afrika  2

HalfeindrondteWysig


24 Junie 2009
20:30 SAST
  Spanje 0–2   Verenigde State Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 35 369
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Verslag   27' Altidore
  74' Dempsey

25 Junie 2009
20:30 SAST
  Brasilië 1–0   Suid-Afrika Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 48 049
Skeidsregter: Massimo Busacca (Switserland)
Dani Alves   88' Verslag

Klein finale (vir die derde plek)Wysig


28 Junie 2009
15:00 SAST
  Spanje 3–2 (e.t.)   Suid-Afrika Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 31 788
Skeidsregter: Matthew Breeze (Australië)
Güiza   88',   89'
Alonso   107'
Verslag   73',   90+3' Mphela

EindstrydWysig


28 Junie 2009
20:30 SAST
  Verenigde State 2–3   Brasilië Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 52 291
Skeidsregter: Martin Hansson (Swede)
Dempsey   10'
Donovan   27'
Verslag   46',   74' Fabiano
  84' Lúcio
2009 Konfederasiebekerkampioen
  Brasilië

VerwysingsWysig

  1. 1,0 1,1 Die Suid-Amerikaanse en Europese kampioen is nie langer verplig om deel te neem nie. Bron: (en) Persberig FIFA 2005/2006 season: final worldwide matchday to be 14 May 2006 d.d. 19 Desember 2004

Eksterne skakelsWysig