FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986
Die 13de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Spaans: Copa Mundial de Fútbol – México ’86; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 31 Mei tot 29 Junie 1986 in Meksiko aangebied. Dit was die tweede Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Meksiko en Noord-Amerika gehou is, ná die 1970-toernooi. Meksiko het daarmee die eerste land geword wat die toernooi vir ’n tweede keer gehuisves het. Daarbenewens was dit die derde agtereenvolgende Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in ’n Spaanstalige land beslis is, ná die toernooie van 1978 in Argentinië en 1982 in Spanje.
Copa Mundial de Fútbol – México ’86 | |
---|---|
Toernooi-inligting | |
Gasheerland | Meksiko |
Datums | 31 Mei – 29 Junie |
Spanne | 24 (van 5 konfederasies) |
Stadions | 12 (in 9 stede) |
Finale uitslag | |
Kampioene | Argentinië (2 titels) |
Tweede plek | Wes-Duitsland |
Derde plek | Frankryk |
Vierde plek | België |
Toernooi-statistieke | |
Wedstryde gespeel | 52 |
Doele | 132 (2.54 per wedstryd) |
Bywoning | 2 394 031 (46 039 per wedstryd) |
Meeste punte | Gary Lineker (6 doele)[1] |
Beste speler | Diego Maradona |
← 1982 1990 → |
24 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 deelgeneem. Die spanne is in ses groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep en die vier beste derde plek spanne na die agtste eindrondte deurgedring het. Argentinië het die trofee gewen nadat hulle Wes-Duitsland met 3–2 in die eindstryd geklop en sodoende hul tweede wêreldbekertitel ingepalm het. Diego Maradona is as die beste speler van die toernooi aangewys en hy word veral vir sy “hand van god” en “doel van die eeu” tydens die kwarteindrondte teen Engeland onthou; Maradona het altesaam vyf doele vir Argentinië aangeteken en ’n verdere vyf vir sy spanmaats voorberei.[2] Frankryk het in die derde en België in die vierde plek geëindig. Die verdedigende kampioen Italië is in die agtste eindrondte uitgeskakel, terwyl die gasheer Meksiko die kwarteindrondte gehaal het.
Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omdat hulle nie ’n lid van FIFA was nie. Die nasionale sokkerspanne van Denemarke, Irak en Kanada het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 word ook vir die “Meksikaanse golf” (la ola, “die golf”) onthou wat deur ondersteuners tydens dié toernooi uitgevind is en in wêreldwye sokker gewild geraak het.
Toewysing
wysigOorspronklik is Colombia op 9 Junie 1974 in Frankfurt am Main, net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 in Wes-Duitsland, as gasheerland aangewys, maar nadat die aantal spanne van 16 na 24 verhoog is, was dié land nie meer in staat om die toernooi te organiseer nie. Op 5 November 1982 het Colombia amptelik onttrek. FIFA het op 20 Mei 1983 in Stockholm Meksiko as gasheerland aangewys. Daarmee het dit die eerste land geword, wat die Sokker-Wêreldbekertoernooi vir ’n tweede keer aangebied het. Ander kandidaatlande was Kanada en die Verenigde State.[3]
Kwalifisering
wysigDie gasheer Meksiko en die verdedigende kampioen Italië het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 gekwalifiseer. Van die 22 oorblywende plekke is twaalf vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, vier vir CONMEBOL (Suid-Amerika), twee elk vir CAF (Afrika) en AFC (Asië) asook een vir CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika). Een plek is tydens ’n uitspeelwedstryd tussen UEFA en OFC (Oseanië) beslis.
Kwalifiserende spanne
wysigDie volgende 24 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:[4]
Span | Verskynings by eindstryde | Agtereenvolgende deelnames | Laaste verskyning | Vorige beste prestasie |
---|---|---|---|---|
Algerië | 2de | 2 | 1982 | Groepfase (1982) |
Argentinië | 9de | 4 | 1982 | Kampioen (1978) |
België | 7de | 2 | 1982 | Tweede rondte (1982) |
Brasilië | 13de | 13 | 1982 | Kampioen (1958, 1962, 1970) |
Bulgarye | 5de | 1 | 1974 | Groepfase (1962, 1966, 1970, 1974) |
Denemarke | 1ste | 1 | – | Debuut |
Engeland | 8ste | 2 | 1982 | Kampioen (1966) |
Frankryk | 9de | 3 | 1982 | Derde plek (1958) |
Hongarye | 9de | 3 | 1982 | Naaswenner (1938, 1954) |
Irak | 1ste | 1 | – | Debuut |
Italië | 11de | 7 | 1982 | Kampioen (1934, 1938, 1982) |
Kanada | 1ste | 1 | – | Debuut |
Marokko | 2de | 1 | 1970 | Groepfase (1970) |
Meksiko | 9de | 1 | 1978 | Kwarteindrondte (1970) |
Noord-Ierland | 3de | 2 | 1982 | Kwarteindrondte (1958) |
Paraguay | 4de | 1 | 1958 | Groepfase (1930, 1950, 1958) |
Pole | 5de | 4 | 1982 | Derde plek (1974, 1982) |
Portugal | 2de | 1 | 1966 | Derde plek (1966) |
Skotland | 6de | 4 | 1982 | Groepfase (1954, 1958, 1974, 1978, 1982) |
Sowjetunie | 6de | 2 | 1982 | Vierde plek (1966) |
Spanje | 7de | 3 | 1982 | Vierde plek (1950) |
Suid-Korea | 2de | 1 | 1954 | Groepfase (1954) |
Uruguay | 8ste | 1 | 1974 | Kampioen (1930, 1950) |
Wes-Duitsland | 11de | 9 | 1982 | Kampioen (1954, 1974) |
Stadions
wysigWedstryde is in die volgende stede gespeel:
Formaat
wysigDie FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 is oor 30 dae tussen 24 verskillende nasies oor 52 wedstryde uitgespeel. Dit het op 31 Mei 1986 op die Estadio Azteca in Meksikostad met ’n wedstryd tussen Bulgarye en die verdedigende kampioen Italië afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 29 Junie met die eindstryd tussen Argentinië en Wes-Duitsland, waartydens Argentinië die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het.[5]
Kalender
wysigDie volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.
|
|
Groepfase
wysigDie FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 is deur 24 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 24 deelnemende spanne in ses groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.
Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:
- Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
- Een vir ’n gelykop;
- geen vir ’n nederlaag.
Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne en die vier beste derde-plek-spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.
Uitklopfase
wysigVan die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.
Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het saam met die vier beste derde-plek-spanne na die uitklopfase deurgedring. Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.
Wedstryde
wysigKwalifiseer vir die tweede rondte. |
Uit die toernooi geskakel. |
Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 15 Desember 1985 in die Televisa San Ángel in Meksikostad gehou.
Groepfase
wysig24 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep en die vier beste spanne van die ses derde plekke het na die uitklopfase deurgedring.
Groep A
wysigLand | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Argentinië | 3 | 2 | 1 | 0 | 6 | 2 | +4 | 5 |
Italië | 3 | 1 | 2 | 0 | 5 | 4 | +1 | 4 |
Bulgarye | 3 | 0 | 2 | 1 | 2 | 4 | –2 | 2 |
Suid-Korea | 3 | 0 | 1 | 2 | 4 | 7 | –3 | 1 |
31 Mei 1986 12:00 | ||||
Bulgarye | 1–1 | Italië | Estadio Azteca, Meksikostad Toeskouers: 96 000 Skeidsregter: Erik Fredriksson (Swede) | |
Sirakof 85' | Verslag | 43' Altobelli |
2 Junie 1986 12:00 | ||||
Argentinië | 3–1 | Suid-Korea | Estadio Olímpico Universitario, Meksikostad Toeskouers: 60 000 Skeidsregter: Victoriano Sánchez Arminio (Spanje) | |
Valdano 6', 46' Ruggeri 18' |
Verslag | 73' Park Chang-sun |
5 Junie 1986 12:00 | ||||
Italië | 1–1 | Argentinië | Estadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza Toeskouers: 32 000 Skeidsregter: Jan Keizer (Nederland) | |
Altobelli 6' (straf) | Verslag | 34' Maradona |
5 Junie 1986 16:00 | ||||
Suid-Korea | 1–1 | Bulgarye | Estadio Olímpico Universitario, Meksikostad Toeskouers: 45 000 Skeidsregter: Fallaj Al Shanar (Saoedi-Arabië) | |
Kim Jong-boo 70' | Verslag | 11' Getof |
10 Junie 1986 12:00 | ||||
Suid-Korea | 2–3 | Italië | Estadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza Toeskouers: 20 000 Skeidsregter: David Socha (VSA) | |
Choi Soon-ho 62' Huh Jung-moo 83' |
Verslag | 17', 73' Altobelli 82' (e.d.) Cho Kwang-rae |
10 Junie 1986 12:00 | ||||
Argentinië | 2–0 | Bulgarye | Estadio Olímpico Universitario, Meksikostad Toeskouers: 65 000 Skeidsregter: Berny Ulloa Morera (Costa Rica) | |
Valdano 3' Burruchaga 76' |
Verslag |
Groep B
wysigLand | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Meksiko | 3 | 2 | 1 | 0 | 4 | 2 | +2 | 5 |
Paraguay | 3 | 1 | 2 | 0 | 4 | 3 | +1 | 4 |
België | 3 | 1 | 1 | 1 | 5 | 5 | ±0 | 3 |
Irak | 3 | 0 | 0 | 3 | 1 | 4 | –3 | 0 |
3 Junie 1986 12:00 | ||||
België | 1–2 | Meksiko | Estadio Azteca, Meksikostad Toeskouers: 110 000 Skeidsregter: Carlos Espósito (Argentinië) | |
Vandenbergh 45' | Verslag | 23' Quirarte 39' Sánchez |
4 Junie 1986 12:00 | ||||
Paraguay | 1–0 | Irak | Estadio Nemesio Díez, Toluca Toeskouers: 24 000 Skeidsregter: Edwin Picon-Ackong (Mauritius) | |
Romero 35' | Verslag |
7 Junie 1986 12:00 | ||||
Meksiko | 1–1 | Paraguay | Estadio Azteca, Meksikostad Toeskouers: 114 600 Skeidsregter: George Courtney (Engeland) | |
Flores 3' | Verslag | 85' Romero |
8 Junie 1986 12:00 | ||||
Irak | 1–2 | België | Estadio Nemesio Díez, Toluca Toeskouers: 20 000 Skeidsregter: Jesús Díaz (Colombia) | |
Radhi 59' | Verslag | 16' Scifo 21' (straf) Claesen |
11 Junie 1986 12:00 | ||||
Paraguay | 2–2 | België | Estadio Nemesio Díez, Toluca Toeskouers: 16 000 Skeidsregter: Bogdan Dotchev (Bulgarye) | |
Cabañas 50', 76' | Verslag | 30' Vercauteren 59' Veyt |
11 Junie 1986 12:00 | ||||
Irak | 0–1 | Meksiko | Estadio Azteca, Meksikostad Toeskouers: 103 763 Skeidsregter: Zoran Petrović (Joego-Slawië) | |
Verslag | 54' Quirarte |
Groep C
wysigLand | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Sowjetunie | 3 | 2 | 1 | 0 | 9 | 1 | +8 | 5 |
Frankryk | 3 | 2 | 1 | 0 | 5 | 1 | +4 | 5 |
Hongarye | 3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 9 | –7 | 2 |
Kanada | 3 | 0 | 0 | 3 | 0 | 5 | –5 | 0 |
1 Junie 1986 16:00 | ||||
Kanada | 0–1 | Frankryk | Estadio Nou Camp, León Toeskouers: 36 000 Skeidsregter: Hernán Silva (Chili) | |
Verslag | 79' Papin |
2 Junie 1986 12:00 | ||||
Sowjetunie | 6–0 | Hongarye | Estadio Sergio León Chavez, Irapuato Toeskouers: 16 500 Skeidsregter: Luigi Agnolin (Italië) | |
Jakowenko 2' Aleinikof 4' Belanof 24' (straf) Jaremtsjoek 66', 73' Rodionof 80' |
Verslag |
5 Junie 1986 12:00 | ||||
Frankryk | 1–1 | Sowjetunie | Estadio Nou Camp, León Toeskouers: 36 540 Skeidsregter: Romualdo Arppi Filho (Brasilië) | |
Fernández 60' | Verslag | 53' Rats |
6 Junie 1986 12:00 | ||||
Hongarye | 2–0 | Kanada | Estadio Sergio León Chavez, Irapuato Toeskouers: 13 800 Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië) | |
Esterházy 2' Détári 75' |
Verslag |
9 Junie 1986 12:00 | ||||
Hongarye | 0–3 | Frankryk | Estadio Nou Camp, León Toeskouers: 31 420 Skeidsregter: Carlos Silva Valente (Portugal) | |
Verslag | 29' Stopyra 62' Tigana 84' Rocheteau |
9 Junie 1986 12:00 | ||||
Sowjetunie | 2–0 | Kanada | Estadio Sergio León Chavez, Irapuato Toeskouers: 14 200 Skeidsregter: Idriss Traore (Mali) | |
Blokhin 58' Zawarof 74' |
Verslag |
Groep D
wysigLand | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Brasilië | 3 | 3 | 0 | 0 | 5 | 0 | +5 | 6 |
Spanje | 3 | 2 | 0 | 1 | 5 | 2 | +3 | 4 |
Noord-Ierland | 3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 6 | –4 | 1 |
Algerië | 3 | 0 | 1 | 2 | 1 | 5 | –4 | 1 |
1 Junie 1986 12:00 | ||||
Spanje | 0–1 | Brasilië | Estadio Jalisco, Guadalajara Toeskouers: 35 748 Skeidsregter: Chris Bambridge (Australië) | |
Verslag | 62' Sócrates |
3 Junie 1986 12:00 | ||||
Algerië | 1–1 | Noord-Ierland | Estadio Tres de Marzo, Guadalajara Toeskouers: 22 000 Skeidsregter: Waleri Butenko (Sowjetunie) | |
Zidane 59' | Verslag | 6' Whiteside |
6 Junie 1986 12:00 | ||||
Brasilië | 1–0 | Algerië | Estadio Jalisco, Guadalajara Toeskouers: 48 000 Skeidsregter: Rómulo Méndez (Guatemala) | |
Careca 66' | Verslag |
7 Junie 1986 12:00 | ||||
Noord-Ierland | 1–2 | Spanje | Estadio Tres de Marzo, Guadalajara Toeskouers: 28 000 Skeidsregter: Horst Brummeier (Oostenryk) | |
Clarke 46' | Verslag | 1' Butragueño 18' Salinas |
12 Junie 1986 12:00 | ||||
Noord-Ierland | 0–3 | Brasilië | Estadio Jalisco, Guadalajara Toeskouers: 51 000 Skeidsregter: Siegfried Kirschen (DDR) | |
Verslag | 15', 87' Careca 42' Josimar |
12 Junie 1986 12:00 | ||||
Algerië | 0–3 | Spanje | Estadio Tecnológico, Monterrey Toeskouers: 23 980 Skeidsregter: Shizuo Takada (Japan) | |
Verslag | 15', 68' Calderé 70' Eloy |
Groep E
wysigLand | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Denemarke | 3 | 3 | 0 | 0 | 9 | 1 | +8 | 6 |
Wes-Duitsland | 3 | 1 | 1 | 1 | 3 | 4 | –1 | 3 |
Uruguay | 3 | 0 | 2 | 1 | 2 | 7 | –5 | 2 |
Skotland | 3 | 0 | 1 | 2 | 1 | 3 | –2 | 1 |
4 Junie 1986 12:00 | ||||
Uruguay | 1–1 | Wes-Duitsland | Estadio Corregidora, Santiago de Querétaro Toeskouers: 30 500 Skeidsregter: Vojtěch Christov (Tsjeggo-Slowakye) | |
Alzamendi 4' | Verslag | 84' Allofs |
4 Junie 1986 16:00 | ||||
Skotland | 0–1 | Denemarke | Estadio Neza 86, Nezahualcóyotl Toeskouers: 18 000 Skeidsregter: Lajos Nemeth (Hongarye) | |
Verslag | 57' Elkjær Larsen |
8 Junie 1986 12:00 | ||||
Wes-Duitsland | 2–1 | Skotland | Estadio Corregidora, Santiago de Querétaro Toeskouers: 30 000 Skeidsregter: Ioan Igna (Roemenië) | |
Völler 23' Allofs 49' |
Verslag | 18' Strachan |
8 Junie 1986 16:00 | ||||
Denemarke | 6–1 | Uruguay | Estadio Neza 86, Nezahualcóyotl Toeskouers: 26 500 Skeidsregter: Antonio Márquez Ramírez (Meksiko) | |
Elkjær Larsen 11', 67', 80' Lerby 41' Laudrup 52' J. Olsen 88' |
Verslag | 45' (straf) Francescoli |
13 Junie 1986 12:00 | ||||
Denemarke | 2–0 | Wes-Duitsland | Estadio Corregidora, Santiago de Querétaro Toeskouers: 36 000 Skeidsregter: Alexis Ponnet (België) | |
J. Olsen 43' (straf) Eriksen 62' |
Verslag |
13 Junie 1986 12:00 | ||||
Skotland | 0–0 | Uruguay | Estadio Neza 86, Nezahualcóyotl Toeskouers: 20 000 Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk) | |
Verslag |
Groep F
wysigLand | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Marokko | 3 | 1 | 2 | 0 | 3 | 1 | +2 | 4 |
Engeland | 3 | 1 | 1 | 1 | 3 | 1 | +2 | 3 |
Pole | 3 | 1 | 1 | 1 | 1 | 3 | –2 | 3 |
Portugal | 3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 4 | –2 | 2 |
2 Junie 1986 16:00 | ||||
Marokko | 0–0 | Pole | Estadio Universitario, Monterrey Toeskouers: 19 900 Skeidsregter: José Luis Martínez Bazán (Uruguay) | |
Verslag |
3 Junie 1986 16:00 | ||||
Portugal | 1–0 | Engeland | Estadio Tecnológico, Monterrey Toeskouers: 23 000 Skeidsregter: Volker Roth (Wes-Duitsland) | |
Carlos Manuel 76' | Verslag |
6 Junie 1986 16:00 | ||||
Engeland | 0–0 | Marokko | Estadio Tecnológico, Monterrey Toeskouers: 20 200 Skeidsregter: Gabriel González (Paraguay) | |
Verslag |
7 Junie 1986 16:00 | ||||
Pole | 1–0 | Portugal | Estadio Universitario, Monterrey Toeskouers: 19 915 Skeidsregter: Ali Bin Nasser (Tunisië) | |
Smolarek 68' | Verslag |
11 Junie 1986 16:00 | ||||
Engeland | 3–0 | Pole | Estadio Tecnológico, Monterrey Toeskouers: 22 700 Skeidsregter: André Daina (Switserland) | |
Lineker 9', 14', 34' | Verslag |
11 Junie 1986 16:00 | ||||
Portugal | 1–3 | Marokko | Estadio Tres de Marzo, Guadalajara Toeskouers: 28 000 Skeidsregter: Alan Snoddy (Noord-Ierland) | |
Diamantino 80' | Verslag | 19', 26' Khairi 62' Merry Krimau |
Ranglys van die derde plek spanne
wysigLand | Groep | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
België | B | 3 | 1 | 1 | 1 | 5 | 5 | ±0 | 3 |
Pole | F | 3 | 1 | 1 | 1 | 1 | 3 | –2 | 3 |
Bulgarye | A | 3 | 0 | 2 | 1 | 2 | 4 | –2 | 2 |
Uruguay | E | 3 | 0 | 2 | 1 | 2 | 7 | –5 | 2 |
Hongarye | C | 3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 9 | –7 | 2 |
Noord-Ierland | D | 3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 6 | –4 | 1 |
Uitklopfase
wysigAgtste eindrondte | Kwarteindrondte | Halfeindrondte | Eindstryd | |||||||||||
16 Junie – Puebla de Zaragoza | ||||||||||||||
Argentinië | 1 | |||||||||||||
22 Junie – Meksikostad | ||||||||||||||
Uruguay | 0 | |||||||||||||
Argentinië | 2 | |||||||||||||
18 Junie – Meksikostad | ||||||||||||||
Engeland | 1 | |||||||||||||
Engeland | 3 | |||||||||||||
25 Junie – Meksikostad | ||||||||||||||
Paraguay | 0 | |||||||||||||
Argentinië | 2 | |||||||||||||
18 Junie – Santiago de Querétaro | ||||||||||||||
België | 0 | |||||||||||||
Denemarke | 1 | |||||||||||||
22 Junie – Puebla de Zaragoza | ||||||||||||||
Spanje | 5 | |||||||||||||
Spanje | 1 (4) | |||||||||||||
15 Junie – León | ||||||||||||||
België | 1 (5) |
|||||||||||||
Sowjetunie | 3 | |||||||||||||
29 Junie – Meksikostad | ||||||||||||||
België | 4 | |||||||||||||
Argentinië | 3 | |||||||||||||
16 Junie – Guadalajara | ||||||||||||||
Wes-Duitsland | 2 | |||||||||||||
Brasilië | 4 | |||||||||||||
21 Junie – Guadalajara | ||||||||||||||
Pole | 0 | |||||||||||||
Brasilië | 1 (3) | |||||||||||||
17 Junie – Meksikostad | ||||||||||||||
Frankryk | 1 (4) |
|||||||||||||
Italië | 0 | |||||||||||||
25 Junie – Guadalajara | ||||||||||||||
Frankryk | 2 | |||||||||||||
Frankryk | 0 | |||||||||||||
17 Junie – Monterrey | ||||||||||||||
Wes-Duitsland | 2 | derde plek | ||||||||||||
Marokko | 0 | |||||||||||||
21 Junie – Monterrey | 28 Junie – Puebla de Zaragoza | |||||||||||||
Wes-Duitsland | 1 | |||||||||||||
Wes-Duitsland | 0 (4) |
Frankryk | 4 | |||||||||||
15 Junie – Meksikostad | ||||||||||||||
Meksiko | 0 (1) |
België | 2 | |||||||||||
Meksiko | 2 | |||||||||||||
Bulgarye | 0 | |||||||||||||
Agtste eindrondte
wysig15 Junie 1986 12:00 | ||||
Meksiko | 2–0 | Bulgarye | Estadio Azteca, Meksikostad Toeskouers: 114 580 Skeidsregter: Romualdo Arppi Filho (Brasilië) | |
Negrete 34' Servín 61' |
Verslag |
15 Junie 1986 16:00 | ||||
Sowjetunie | 3–4 (e.t.) | België | Estadio Nou Camp, León Toeskouers: 32 277 Skeidsregter: Erik Fredriksson (Swede) | |
Belanof 27', 70', 111' (straf) | Verslag | 56' Scifo 77' Ceulemans 102' Demol 110' Claesen |
16 Junie 1986 12:00 | ||||
Brasilië | 4–0 | Pole | Estadio Jalisco, Guadalajara Toeskouers: 45 000 Skeidsregter: Volker Roth (Wes-Duitsland) | |
Sócrates 30' (straf) Josimar 55' Edinho 79' Careca 83' (straf) |
Verslag |
16 Junie 1986 16:00 | ||||
Argentinië | 1–0 | Uruguay | Estadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza Toeskouers: 26 000 Skeidsregter: Luigi Agnolin (Italië) | |
Pasculli 42' | Verslag |
17 Junie 1986 12:00 | ||||
Italië | 0–2 | Frankryk | Estadio Olímpico Universitario, Meksikostad Toeskouers: 70 000 Skeidsregter: Carlos Espósito (Argentinië) | |
Verslag | 15' Platini 57' Stopyra |
17 Junie 1986 16:00 | ||||
Marokko | 0–1 | Wes-Duitsland | Estadio Universitario, Monterrey Toeskouers: 19 800 Skeidsregter: Zoran Petrović (Joego-Slawië) | |
Verslag | 87' Matthäus |
18 Junie 1986 12:00 | ||||
Engeland | 3–0 | Paraguay | Estadio Azteca, Meksikostad Toeskouers: 98 728 Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië) | |
Lineker 31', 73' Beardsley 56' |
Verslag |
18 Junie 1986 16:00 | ||||
Denemarke | 1–5 | Spanje | Estadio Corregidora, Santiago de Querétaro Toeskouers: 38 500 Skeidsregter: Jan Keizer (Nederland) | |
J. Olsen 33' (straf) | Verslag | 43', 56', 80', 88' (straf) Butragueño 68' (straf) Goikoetxea |
Kwarteindrondte
wysig21 Junie 1986 12:00 | ||||
Brasilië | 1–1 (e.t.) | Frankryk | Estadio Jalisco, Guadalajara Toeskouers: 65 000 Skeidsregter: Ioan Igna (Roemenië) | |
Careca 17' Strafskoppe Sócrates Alemão Zico Branco Júlio César |
Verslag Strafskoppe 3–4 |
40' Platini Strafskoppe Stopyra Amoros Bellone Platini Fernández |
21 Junie 1986 16:00 | ||||
Wes-Duitsland | 0–0 (e.t.) | Meksiko | Estadio Universitario, Monterrey Toeskouers: 41 700 Skeidsregter: Jesús Díaz (Colombia) | |
Strafskoppe Allofs Brehme Matthäus Littbarski |
Verslag Strafskoppe 4–1 |
Strafskoppe Negrete Quirarte Servín |
22 Junie 1986 12:00 | ||||
Argentinië | 2–1 | Engeland | Estadio Azteca, Meksikostad Toeskouers: 114 580 Skeidsregter: Ali Bin Nasser (Tunisië) | |
Maradona 51', 55' | Verslag | 81' Lineker |
22 Junie 1986 16:00 | ||||
Spanje | 1–1 (e.t.) | België | Estadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza Toeskouers: 45 000 Skeidsregter: Siegfried Kirschen (DDR) | |
Señor 85' Strafskoppe Señor Eloy Chendo Butragueño Víctor |
Verslag Strafskoppe 4–5 |
35' Ceulemans Strafskoppe Claesen Scifo Broos Vervoort L. Van der Elst |
Halfeindrondte
wysig25 Junie 1986 12:00 | ||||
Frankryk | 0–2 | Wes-Duitsland | Estadio Jalisco, Guadalajara Toeskouers: 45 000 Skeidsregter: Luigi Agnolin (Italië) | |
Verslag | 9' Brehme 89' Völler |
25 Junie 1986 16:00 | ||||
Argentinië | 2–0 | België | Estadio Azteca, Meksikostad Toeskouers: 114 500 Skeidsregter: Antonio Márquez Ramírez (Meksiko) | |
Maradona 51', 63' | Verslag |
Klein finale (om die derde plek)
wysig28 Junie 1986 12:00 | ||||
Frankryk | 4–2 (e.t.) | België | Estadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza Toeskouers: 21 000 Skeidsregter: George Courtney (Engeland) | |
Ferreri 27' Papin 43' Genghini 104' Amoros 111' (straf) |
Verslag | 11' Ceulemans 73' Claesen |
Eindstryd
wysig29 Junie 1986 12:00 | ||||
Argentinië | 3–2 | Wes-Duitsland | Estadio Azteca, Meksikostad Toeskouers: 114 600 Skeidsregter: Romualdo Arppi Filho (Brasilië) | |
Brown 23' Valdano 55' Burruchaga 83' |
Verslag | 74' Rummenigge 80' Völler |
Sokkerwêreldkampioen 1986 |
---|
Argentinië |
FIFA se terugwerkende ranglys
wysigIn 1986 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Wêreldbekertoernooi insluitende die destydse FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[6][7] Die ranglys vir die 1986-toernooi is soos gevolg:
Rang | Span | Groepe | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Argentinië | A | 7 | 6 | 1 | 0 | 14 | 5 | +9 | 13 |
2 | Wes-Duitsland | E | 7 | 3 | 2 | 2 | 8 | 7 | +1 | 8 |
3 | Frankryk | C | 7 | 4 | 2 | 1 | 12 | 6 | +6 | 10 |
4 | België | B | 7 | 2 | 2 | 3 | 12 | 15 | −3 | 6 |
In die kwarteindrondte uitgeskakel | ||||||||||
5 | Brasilië | D | 5 | 4 | 1 | 0 | 10 | 1 | +9 | 9 |
6 | Meksiko | B | 5 | 3 | 2 | 0 | 6 | 2 | +4 | 8 |
7 | Spanje | D | 5 | 3 | 1 | 1 | 11 | 4 | +7 | 7 |
8 | Engeland | F | 5 | 2 | 1 | 2 | 7 | 3 | +4 | 5 |
In die agtste eindrondte uitgeskakel | ||||||||||
9 | Denemarke | E | 4 | 3 | 0 | 1 | 10 | 6 | +4 | 6 |
10 | Sowjetunie | C | 4 | 2 | 1 | 1 | 12 | 5 | +7 | 5 |
11 | Marokko | F | 4 | 1 | 2 | 1 | 3 | 2 | +1 | 4 |
12 | Italië | A | 4 | 1 | 2 | 1 | 5 | 6 | −1 | 4 |
13 | Paraguay | B | 4 | 1 | 2 | 1 | 4 | 6 | −2 | 4 |
14 | Pole | F | 4 | 1 | 1 | 2 | 1 | 7 | −6 | 3 |
15 | Bulgarye | A | 4 | 0 | 2 | 2 | 2 | 6 | −4 | 2 |
16 | Uruguay | E | 4 | 0 | 2 | 2 | 2 | 8 | −6 | 2 |
In die groepfase uitgeskakel | ||||||||||
17 | Portugal | F | 3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 4 | −2 | 2 |
18 | Hongarye | C | 3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 9 | −7 | 2 |
19 | Skotland | E | 3 | 0 | 1 | 2 | 1 | 3 | −2 | 1 |
20 | Suid-Korea | A | 3 | 0 | 1 | 2 | 4 | 7 | −3 | 1 |
21 | Noord-Ierland | D | 3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 6 | −4 | 1 |
22 | Algerië | D | 3 | 0 | 1 | 2 | 1 | 5 | −4 | 1 |
23 | Irak | B | 3 | 0 | 0 | 3 | 1 | 4 | −3 | 0 |
24 | Kanada | C | 3 | 0 | 0 | 3 | 0 | 5 | −5 | 0 |
Meeste doele aangeteken
wysigMeeste doele aangeteken:[1]
|
|
Sien ook
wysig- FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970
- FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026, saam met Kanada en die Verenigde State
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 (en) "Goals scored". FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2018. Besoek op 6 Junie 2018.
- ↑ (en) "1986 FIFA World Cup Mexico – Overview". FIFA. 23 Maart 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 14 Julie 2018.
- ↑ (en) "FIFA World Cup™ host announcement decision" (PDF). FIFA. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 12 April 2019. Besoek op 14 Julie 2018.
- ↑ (en) "History of the FIFA World Cup™ preliminary competition (by year)" (PDF). FIFA. November 2009. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2013. Besoek op 23 Oktober 2013.
- ↑ (en) "Formats of the FIFA World Cup final competitions" (PDF). FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 27 Februarie 2008.
- ↑ (en) "page 45" (PDF). FIFA. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op 14 Julie 2018.
- ↑ (en) "FIFA World Cup: Milestones, facts & figures. Statistical Kit 7" (PDF). FIFA. 26 Maart 2013. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2013. Besoek op 21 Mei 2013.
Verdere leesstof
wysig- (en) Clemente Angelo Lisi (2007). A history of the World Cup: 1930–2006. Lanham, Maryland: Scarecrow Press. ISBN 0-8108-5905-X. Besoek op 14 Julie 2018.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986. |
- (en) fifa.com: Mexico 1986: Maradona shines
- (en) worldcup-history.com: Mexico, 1986
- (en) rsssf.com: World Cup 1986