Maak hoofkeuseskerm oop

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962

Die 7de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Spaans: Campeonato Mundial de Fútbol – Copa Jules Rimet Chile 1962; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 30 Mei tot 17 Junie 1962 in Chili aangebied. Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Chili aangebied is en die derde in Suid-Amerika. Net twee jaar vroeër is die gasheer Chili deur die sterkste aardbewing ooit getref en daar is oorweg om dié toernooi na 'n ander land te skuif.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
Campeonato Mundial de Fútbol –
Copa Jules Rimet Chile 1962

Vlae van deelnemende lande
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Chili Chili
Datums 30 Mei – 17 Junie
Spanne 16 (van 3 konfederasies)
Stadions (in 4 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (2 titels)
Tweede plek Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye
Derde plek Vlag van Chili Chili
Vierde plek Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 32
Doele 89 (2.78 per wedstryd)
Bywoning 893 172 (27 912 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Brasilië Garrincha
Vlag van Brasilië Vavá
Vlag van Chili Leonel Sánchez
Vlag van Joego-Slawië Dražan Jerković
Vlag van Hongarye Flórián Albert
Vlag van Sowjetunie Walentin Iwanof
(4 doele elk)
Beste speler Vlag van Brasilië Garrincha
1958
1966

16 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962 deelgeneem. Die spanne is in vier groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die uitklopfase deurgedring het. Die verdedigende kampioen Brasilië wen die trofee nadat hulle Tsjeggo-Slowakye met 3–1 in die eindstryd klop en sodoende hulle tweede wêreldbeker inpalm. Brasilië het daarmee na Italië in 1938 as tweede span daarin geslag om sy titel suksesvol te verdedig. Chili eindig in die derde en Joego-Slawië in die vierde plek.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omrede hulle nie 'n lid van FIFA was nie. Die nasionale sokkerspanne van Bulgarye en Colombia het vir die eerste keer aan 'n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem.

ToewysingWysig

Chili is op 10 Junie 1956 in Lissabon deur FIFA gekies as die gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962. Ander kandidaatlande was Argentinië en Wes-Duitsland, maar Wes-Duitsland het voor die stemming hulself onttrek. Nadat die vorige twee toernooie in Europa gehuisves is, het die sokkerfederasies van die Amerikas beweer dat die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962 in Suid-Amerika moes plaasvind of deur hulle heeltemal geboikot sou word, vergelykbaar met die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938.[1]

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962[2]
Land Rondte 1
  Chili 32
  Argentinië 11

KwalifiseringWysig

Die gasheer Chili en die verdedigende kampioen Brasilië het outomaties vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962 gekwalifiseer. Van die 14 oorblywende plekke is ag vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer en drie vir CONMEBOL (Suid-Amerika). Drie plekke is tydens uitspeelwedstryde tussen AFC (Asië) en UEFA, CAF (Afrika) en UEFA asook tussen CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika) en CONMEBOL beslis.

Dit was die laaste Sokker-Wêreldbekertoernooi waarvoor net nationale sokkerspanne van die Amerikas en Europa gekwalifiseer het.

Kwalifiserende spanneWysig

Die volgende 16 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:[3]

 
Uitslag van die kwalifikasie:

   Land kwalifiseer vir Wêreldbeker

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Geen deelname

   Nie 'n geassosieerde lid van FIFA nie

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
  Argentinië 4de 2 1958 Naaswenner (1930)
  Brasilië 7de 7 1958 Kampioen (1958)
  Bulgarye 1ste 1 Debuut
  Chili 3de 1 1950 Groepfase (1930, 1950)
  Colombia 1ste 1 Debuut
  Engeland 4de 4 1958 Kwarteindrondte (1954)
  Hongarye 5de 3 1958 Naaswenner (1938, 1954)
  Italië 5de 1 1954 Kampioen (1934, 1938)
  Joego-Slawië 5de 4 1958 Vierde plek (1930)
  Meksiko 5de 4 1958 Groepfase (1930, 1950, 1954, 1958)
  Sowjetunie 2de 2 1958 Kwarteindrondte (1958)
  Spanje 3de 1 1950 Vierde plek (1950)
  Switserland 5de 1 1954 Kwarteindrondte (1934, 1938, 1958)
  Tsjeggo-Slowakye 5de 3 1958 Naaswenner (1934)
  Uruguay 4de 1 1954 Kampioen (1930, 1950)
  Wes-Duitsland 5de 3 1958 Kampioen (1954)

StadionsWysig

WedstrydeWysig

Die wedstryde was in twee fases opgedeel, naamlik die groepuitdunne en die uitklopfase. Die loting is op 18 Januarie 1962 in die Carrera Hotel van Santiago de Chile gehou.

GroepuitdunneWysig

16 spanne het aan die groepuitdunne deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep dring na die tweede rondte (die uitklopfase) deur.

Groep 1Wysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
  Sowjetunie 3 2 1 0 8 5 +3 5
  Joego-Slawië 3 2 0 1 8 3 +5 4
  Uruguay 3 1 0 2 4 6 –2 2
  Colombia 3 0 1 2 5 11 –6 1

30 Mei 1962
15:00
  Uruguay 2–1   Colombia Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 7 908
Skeidsregter: Andor Dorogi (Hongarye)
Cubilla   56'
Sasía   75'
Verslag   19' (straf) Zuluaga

31 Mei 1962
15:00
  Sowjetunie 2–0   Joego-Slawië Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 15 000
Skeidsregter: Albert Dusch (Wes-Duitsland)
Iwanof   51'
Ponedelnik   83'
Verslag

2 Junie 1962
15:00
  Joego-Slawië 3–1   Uruguay Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 8 829
Skeidsregter: Karol Galba (Tsjeggo-Slowakye)
Skoblar   25' (straf)
Galić   29'
Jerković   49'
Verslag   19' Cabrera

3 Junie 1962
15:00
  Sowjetunie 4–4   Colombia Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 8 040
Skeidsregter: João Etzel Filho (Brasilië)
Iwanof   8',   11'
Chislenko   10'
Ponedelnik   56'
Verslag   21' Aceros
  68' Coll
  72' Rada
  86' Klinger

6 Junie 1962
15:00
  Sowjetunie 2–1   Uruguay Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 9 973
Skeidsregter: Cesare Jonni (Italië)
Mamykin   38'
Iwanof   89'
Verslag   54' Sasía

7 Junie 1962
15:00
  Joego-Slawië 5–0   Colombia Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 7 167
Skeidsregter: Carlos Robles (Chili)
Galić   20',   61'
Jerković   25',   87'
Melić   82'
Verslag

Groep 2Wysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
  Wes-Duitsland 3 2 1 0 4 1 +3 5
  Chili 3 2 0 1 5 3 +2 4
  Italië 3 1 1 1 3 2 +1 3
  Switserland 3 0 0 3 2 8 –6 0

30 Mei 1962
15:00
  Chili 3–1   Switserland Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Kenneth Aston (Engeland)
Sánchez   44',   55'
Ramírez   51'
Verslag   6' Wüthrich

31 Mei 1962
15:00
  Wes-Duitsland 0–0   Italië Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 65 440
Skeidsregter: Robert Holley Davidson (Skotland)
Verslag

2 Junie 1962
15:00
  Chili 2–0   Italië Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 66 057
Skeidsregter: Kenneth Aston (Engeland)
Ramírez   73'
Toro   87'
Verslag

3 Junie 1962
15:00
  Wes-Duitsland 2–1   Switserland Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 64 922
Skeidsregter: Leo Horn (Nederland)
Brülls   45'
Seeler   59'
Verslag   73' Schneiter

6 Junie 1962
15:00
  Wes-Duitsland 2–0   Chili Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 67 224
Skeidsregter: Robert Holley Davidson (Skotland)
Szymaniak   21' (straf)
Seeler   82'
Verslag

7 Junie 1962
15:00
  Italië 3–0   Switserland Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 59 828
Skeidsregter: Nikolaj Latyshef (Sowjetunie)
Mora   1'
Bulgarelli   65',   67'
Verslag

Groep 3Wysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
  Brasilië 3 2 1 0 4 1 +3 5
  Tsjeggo-Slowakye 3 1 1 1 2 3 –1 3
  Meksiko 3 1 0 2 3 4 –1 2
  Spanje 3 1 0 2 2 3 –1 2

30 Mei 1962
15:00
  Brasilië 2–0   Meksiko Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 10 484
Skeidsregter: Gottfried Dienst (Switserland)
Zagallo   56'
Pelé   73'
Verslag

31 Mei 1962
15:00
  Tsjeggo-Slowakye 1–0   Spanje Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 12 700
Skeidsregter: Carl Erich Steiner (Oostenryk)
Štibrányi   80' Verslag

2 Junie 1962
15:00
  Brasilië 0–0   Tsjeggo-Slowakye Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 14 903
Skeidsregter: Pierre Schwinte (Frankryk)
Verslag

3 Junie 1962
15:00
  Spanje 1–0   Meksiko Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 11 875
Skeidsregter: Branko Tesanić (Joego-Slawië)
Peiró   90' Verslag

6 Junie 1962
15:00
  Brasilië 2–1   Spanje Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 18 715
Skeidsregter: Sergio Bustamante (Chili)
Amarildo   72',   86' Verslag   35' Adelardo

7 Junie 1962
15:00
  Meksiko 3–1   Tsjeggo-Slowakye Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 10 648
Skeidsregter: Gottfried Dienst (Switserland)
Díaz   12'
Del Águila   29'
Hernández   90' (straf)
Verslag   1' Mašek

Groep 4Wysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
  Hongarye 3 2 1 0 8 2 +6 5
  Engeland 3 1 1 1 4 3 +1 3
  Argentinië 3 1 1 1 2 3 –1 3
  Bulgarye 3 0 1 2 1 7 –6 1
  • Engeland het voor Argentinië afgesluit weens doelverhouding.

30 Mei 1962
15:00
  Argentinië 1–0   Bulgarye Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 7 134
Skeidsregter: Juan Gardeazábal Garay (Spanje)
Facundo   4' Verslag

31 Mei 1962
15:00
  Hongarye 2–1   Engeland Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 7 938
Skeidsregter: Leo Horn (Nederland)
Tichy   17'
Albert   71'
Verslag   60' (straf) Flowers

2 Junie 1962
15:00
  Engeland 3–1   Argentinië Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 9 794
Skeidsregter: Nikolaj Latyshef (Sowjetunie)
Flowers   17' (straf)
Charlton   42'
Greaves   67'
Verslag   81' Sanfilippo

3 Junie 1962
15:00
  Hongarye 6–1   Bulgarye Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 7 442
Skeidsregter: Juan Gardeazábal Garay (Spanje)
Albert   1',   6',   53'
Tichy   8',   70'
Solymosi   12'
Verslag   64' Asparuhof

6 Junie 1962
15:00
  Hongarye 0–0   Argentinië Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 7 945
Skeidsregter: Arturo Yamasaki Maldonado (Peru)
Verslag

7 Junie 1962
15:00
  Engeland 0–0   Bulgarye Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 5 700
Skeidsregter: Antoine Blavier (België)
Verslag

UitklopfaseWysig

Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                   
10 Junie – Arica        
   Sowjetunie  1
13 Junie – Santiago de Chile
   Chili  2  
   Chili  2
10 Junie – Viña del Mar
     Brasilië  4  
   Brasilië  3
17 Junie – Santiago de Chile
   Engeland  1  
   Brasilië  3
10 Junie – Santiago de Chile
     Tsjeggo-Slowakye  1
   Wes-Duitsland  0
13 Junie – Viña del Mar
   Joego-Slawië  1  
   Joego-Slawië  1 derde plek
10 Junie – Rancagua
     Tsjeggo-Slowakye  3   16 Junie – Santiago de Chile
   Hongarye  0
     Chili  1
   Tsjeggo-Slowakye  1  
   Joego-Slawië  0

KwarteindrondteWysig


10 Junie 1962
14:30
  Chili 2–1   Sowjetunie Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 17 268
Skeidsregter: Leo Horn (Nederland)
Sánchez   11'
Rojas   29'
Verslag   26' Chislenko

10 Junie 1962
14:30
  Tsjeggo-Slowakye 1–0   Hongarye Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 11 690
Skeidsregter: Nikolaj Latyshef (Sowjetunie)
Scherer   13' Verslag

10 Junie 1962
14:30
  Brasilië 3–1   Engeland Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 17 736
Skeidsregter: Pierre Schwinte (Frankryk)
Garrincha   31',   59'
Vavá   53'
Verslag   38' Hitchens

10 Junie 1962
14:30
  Joego-Slawië 1–0   Wes-Duitsland Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 63 324
Skeidsregter: Arturo Yamasaki Maldonado (Peru)
Radaković   85' Verslag

HalfeindrondteWysig


13 Junie 1962
14:30
  Tsjeggo-Slowakye 3–1   Joego-Slawië Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 5 890
Skeidsregter: Gottfried Dienst (Switserland)
Kadraba   48'
Scherer   80',   84' (straf)
Verslag   69' Jerković

13 Junie 1962
14:30
  Brasilië 4–2   Chili Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 76 500
Skeidsregter: Arturo Yamasaki Maldonado (Peru)
Garrincha   9',   32'
Vavá   47',   78'
Verslag   42' Toro
  61' (straf) Sánchez

Klein finale (vir die derde plek)Wysig


16 Junie 1962
14:30
  Chili 1–0   Joego-Slawië Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 67 000
Skeidsregter: Juan Gardeazábal Garay (Spanje)
Rojas   90' Verslag

EindstrydWysig


17 Junie 1962
14:30
  Brasilië 3–1   Tsjeggo-Slowakye Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 68 679
Skeidsregter: Nikolaj Latyshef (Sowjetunie)
Amarildo   17'
Zito   69'
Vavá   78'
Verslag   15' Masopust
1962 Wêreldkampioen
  Brasilië

FIFA se terugwerkende ranglysWysig

In 1986 het FIFA 'n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Wêreldbekertoernooi insluitende die destydse FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 geranglys is volgens vordering in die kompetisie, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[4][5] Die ranglys vir die 1962-toernooi is soos gevolg:

 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Groepuitdunne

   Geen deelname

     Gasheerland Chili
Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
1   Brasilië 3 6 5 1 0 14 5 +9 11
2   Tsjeggo-Slowakye 3 6 3 1 2 7 7 ±0 7
3   Chili 2 6 4 0 2 10 8 +2 8
4   Joego-Slawië 1 6 3 0 3 10 7 +3 6
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5   Hongarye 4 4 2 1 1 8 3 +5 5
6   Sowjetunie 1 4 2 1 1 9 7 +2 5
7   Wes-Duitsland 2 4 2 1 1 4 2 +2 5
8   Engeland 4 4 1 1 2 5 6 −1 3
In die groepfase uitgeskakel
9   Italië 2 3 1 1 1 3 2 +1 3
10   Argentinië 4 3 1 1 1 2 3 −1 3
11   Meksiko 3 3 1 0 2 3 4 −1 2
12   Uruguay 1 3 1 0 2 4 6 −2 2
13   Spanje 3 3 1 0 2 2 3 −1 2
14   Colombia 1 3 0 1 2 5 11 −6 1
15   Bulgarye 4 3 0 1 2 1 7 −6 1
16   Switserland 2 3 0 0 3 2 8 −6 0

VerwysingsWysig

  1. (en) "FIFA World Cup 1962 – Historical Football Kits". Historicalkits.co.uk. Besoek op 14 Julie 2018. 
  2. (en) "FIFA World Cup™ host announcement decision" (PDF). FIFA. Besoek op 14 Julie 2018. 
  3. (en) "History of the FIFA World Cup™ preliminary competition (by year)" (PDF). FIFA. November 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 23 Oktober 2013. 
  4. (en) "page 45" (PDF). Besoek op 14 Julie 2018. 
  5. (en) "FIFA World Cup: Milestones, facts & figures. Statistical Kit 7" (PDF). FIFA. 26 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 21 Mei 2013. 

Verdere leesstofWysig

Eksterne skakelsWysig