Maak hoofkeuseskerm oop

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1954

Die 5de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Duits: FIFA Fussball-Weltmeisterschaft 1954; Frans: Championnat du Monde de Football 1954; Italiaans: Campionato mondiale di calcio 1954; Romansch: Campiunadis mundials da ballape 1954; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 16 Junie tot 4 Julie 1954 in Switserland aangebied. Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Switserland aangebied is en die derde in Europa.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
FIFA Fussball-Weltmeisterschaft 1954 (de)
Championnat du Monde de Football 1954 (fr)
Campionato mondiale di calcio 1954 (it)
Campiunadis mundials da ballape 1954 (rm)
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Switserland Switserland
Datums 16 Junie – 4 Julie
Spanne 16 (van 4 konfederasies)
Stadions (in 6 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland (1 titel)
Tweede plek Vlag van Hongarye Hongarye
Derde plek Vlag van Oostenryk Oostenryk
Vierde plek Vlag van Uruguay Uruguay
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 26
Doele 140 (5.38 per wedstryd)
Bywoning 889 500 (34 212 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Hongarye Sándor Kocsis (11 doele)
Beste speler Vlag van Hongarye Ferenc Puskás
1950
1958

16 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1954 deelgeneem. Die spanne is in vier groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die uitklopfase deurgedring het. Wes-Duitsland wen die trofee nadat hulle Hongarye met 3–2 in die eindstryd klop en sodoende hulle eerste wêreldbeker inpalm; hierdie gebeurtenis staan in Duitsland bekend as die Wunder von Bern ("Wonderwerk van Bern"). Die Hongaarse nasionale sokkerspan is as gunsteling vir die titel gehandel, terwyl die Wes-Duitse nasionale sokkerspan net as buitestaander beskou is; dit was die eerste nederlaag vir die destydse "Goue sokkerspan" na 'n vier jaar-reeks van net oorwinnings of onbesliste wedstryde. Die Wes-Duitse nasionale sokkerspan het die wêreldbekertitel vyf jaar na die stigting van die Bondsrepubliek Duitsland in 1949 en tydens die "ekonomiese wonder van Duitsland" (Wirtschaftswunder) verower. Oostenryk eindig in die derde en Uruguay in die vierde plek.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omrede hulle nie 'n lid van FIFA was nie. Die nasionale sokkerspanne van Skotland, Suid-Korea en Turkye het vir die eerste keer aan 'n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem; Wes-Duitsland se deelname aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1954 word ook as 'n debuut beskou, alhoewel Nazi-Duitsland aan die toernooie van 1934 en 1938 deelgeneem het. Skotland en Turkye het reeds suksesvol vir die vorige FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1950 kwalifiseer, maar nog voor dié toernooi se afskop weer onttrek. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1954 is 'n algehele rekord vir aangetekende doele opgestel, insluitende die hoogste gemiddelde doele wat per wedstryd behaal is, waarvan 27 doele deur die Hongaarse nasionale sokkerspan aangeteken is en 25 deur Wes-Duitsland.

ToewysingWysig

Switserland is op 26 Julie 1946 in Luxemburg deur FIFA gekies as die gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1954; gelyktydig is die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1950 aan Brasilië toegeken. Daar was geen ander lande wat hulself as kandidate beskikbaar gestel het nie. Dié Sokker-Wêreldbekertoernooi is oorspronklik vir 1951 beplan, maar is weens organisatoriese redes ná 1954 verskuif.[1]

KwalifiseringWysig

Die gasheer Switserland en die verdedigende kampioen Uruguay het outomaties vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1954 gekwalifiseer. Van die 14 oorblywende plekke is elf vir Europese nasionale sokkerspanne gereserveer, twee vir die Amerikas en een vir Asië.

Kwalifiserende spanneWysig

Die volgende 16 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:[2]

 
Uitslag van die kwalifikasie:

   Geen deelname

   Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land kwalifiseer vir Wêreldbeker

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
  België 4de 1 1938 Agtste eindrondte (1934, 1938)
  Brasilië 5de 5 1950 Naaswenner (1950)
  Engeland 2de 2 1950 Groepfase (1950)
  Frankryk 4de 1 1938 Kwarteindrondte (1938)
  Hongarye 3de 1 1938 Naaswenner (1938)
  Italië 4de 4 1950 Kampioen (1934, 1938)
  Joego-Slawië 3de 2 1950 Vierde plek (1930)
  Meksiko 3de 2 1950 Groepfase (1930, 1950)
  Oostenryk 3de 1 1938 Vierde plek (1934)
  Skotland 1ste 1 Debuut
  Suid-Korea 1ste 1 Debuut
  Switserland 4de 4 1950 Kwarteindrondte (1934, 1938)
  Tsjeggo-Slowakye 3de 1 1938 Naaswenner (1934)
  Turkye 1ste 1 Debuut
  Uruguay 3de 2 1950 Kampioen (1930, 1950)
  Wes-Duitsland 1ste 1 Debuut

StadionsWysig

WedstrydeWysig

Die wedstryde was in twee fases opgedeel, naamlik die groepuitdunne en die uitklopfase. Die loting is op 30 November 1953 in die Saint Gotthard Hotel van Zürich gehou.

GroepuitdunneWysig

16 spanne het aan die groepuitdunne deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep dring na die tweede rondte (die uitklopfase) deur.

Groep 1Wysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
  Brasilië 2 1 1 0 6 1 +5 3
  Joego-Slawië 2 1 1 0 2 1 +1 3
  Frankryk 2 1 0 1 3 3 ±0 2
  Meksiko 2 0 0 2 2 8 –6 0
  • Brasilië het voor Joego-Slawië afgesluit weens loting.

16 Junie 1954
18:00
  Brasilië 5–0   Meksiko Stade des Charmilles, Genève
Toeskouers: 13 000
Skeidsregter: Raymon Wyssling (Switserland)
Baltazar   23'
Didi   30'
Pinga   34',   43'
Julinho   69'
Verslag

16 Junie 1954
18:00
  Joego-Slawië 1–0   Frankryk Stade Olympique de la Pontaise, Lausanne
Toeskouers: 27 000
Skeidsregter: Benjamin Griffiths (Wallis)
Milutinović   15' Verslag

19 Junie 1954
17:00
  Brasilië 1–1 (e.t.)   Joego-Slawië Stade Olympique de la Pontaise, Lausanne
Toeskouers: 40 000
Skeidsregter: Charlie Faultless (Skotland)
Didi   69' Verslag   48' Zebec

19 Junie 1954
17:10
  Frankryk 3–2   Meksiko Stade des Charmilles, Genève
Toeskouers: 19 000
Skeidsregter: Manuel Asensi (Spanje)
Vincent   19'
Cárdenas   49' (e.d.)
Kopa   88' (straf)
Verslag   54' Lamadrid
  85' Balcázar

Groep 2Wysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
  Hongarye 2 2 0 0 17 3 +14 4
  Wes-Duitsland 2 1 0 1 7 9 –2 2
  Turkye 2 1 0 1 8 4 +4 2
  Suid-Korea 2 0 0 2 0 16 –16 0
  • Wes-Duitsland het voor Turkye afgesluit deur die wen van 'n uitspeelwedstryd.

17 Junie 1954
18:00
  Wes-Duitsland 4–1   Turkye Stadion Wankdorf, Bern
Toeskouers: 39 000
Skeidsregter: Jose da Costa Vieira (Portugal)
Schäfer   14'
Klodt   52'
O. Walter   60'
Morlock   84'
Verslag   2' Suat

17 Junie 1954
18:00
  Hongarye 9–0   Suid-Korea Hardturmstadion, Zürich
Toeskouers: 18 000
Skeidsregter: Raymond Vincenti (Frankryk)
Puskás   12',   89'
Lantos   18'
Kocsis   24',   36',   50'
Czibor   59'
Palotás   75',   83'
Verslag

20 Junie 1954
16:50
  Hongarye 8–3   Wes-Duitsland St. Jakob-Park, Basel
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: William Ling (Engeland)
Kocsis   3',   21',   69',   78'
Puskás   17'
Hidegkuti   52',   54'
J. Tóth   75'
Verslag   25' Pfaff
  77' Rahn
  84' Herrmann

20 Junie 1954
17:00
  Turkye 7–0   Suid-Korea Stade des Charmilles, Genève
Toeskouers: 3 000
Skeidsregter: Esteban Marino (Uruguay)
Suat   10',   30'
Lefter   24'
Burhan   37',   64',   70'
Erol   76'
Verslag
Uitspeelwedstryd

23 Junie 1954
18:00
  Wes-Duitsland 7–2   Turkye Hardturmstadion, Zürich
Toeskouers: 18 000
Skeidsregter: Raymond Vincenti (Frankryk)
O. Walter   7'
Schäfer   12',   79'
Morlock   30',   60',   77'
F. Walter   62'
Verslag   21' Mustafa
  82' Lefter

Groep 3Wysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
  Uruguay 2 2 0 0 9 0 +9 4
  Oostenryk 2 2 0 0 6 0 +6 4
  Tsjeggo-Slowakye 2 0 0 2 0 7 –7 0
  Skotland 2 0 0 2 0 8 –8 0
  • Uruguay het voor Oostenryk afgesluit weens loting.

16 Junie 1954
18:00
  Uruguay 2–0   Tsjeggo-Slowakye Stadion Wankdorf, Bern
Toeskouers: 20 500
Skeidsregter: Arthur Ellis (Engeland)
Míguez   72'
Schiaffino   81'
Verslag

16 Junie 1954
18:00
  Oostenryk 1–0   Skotland Hardturmstadion, Zürich
Toeskouers: 30 000
Skeidsregter: Laurent Franken (België)
Probst   33' Verslag

19 Junie 1954
16:50
  Uruguay 7–0   Skotland St. Jakob-Park, Basel
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Vincenzo Orlandini (Italië)
Borges   17',   47',   57'
Míguez   30',   83'
Abbadie   54',   85'
Verslag

19 Junie 1954
17:00
  Oostenryk 5–0   Tsjeggo-Slowakye Hardturmstadion, Zürich
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Vasa Stefanovic (Joego-Slawië)
Stojaspal   3',   70'
Probst   4',   21',   24'
Verslag

Groep 4Wysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
  Engeland 2 1 1 0 6 4 +2 3
  Switserland 2 1 0 1 2 3 –1 2
  Italië 2 1 0 1 5 3 +2 2
  België 2 0 1 1 5 8 –3 1
  • Switserland het voor Italië afgesluit deur die wen van 'n uitspeelwedstryd.

17 Junie 1954
17:50
  Switserland 2–1   Italië Stade Olympique de la Pontaise, Lausanne
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Mario Vianna (Brasilië)
Ballaman   18'
Hügi   78'
Verslag   44' Boniperti

17 Junie 1954
18:10
  Engeland 4–4   België St. Jakob-Park, Basel
Toeskouers: 40 000
Skeidsregter: Emil Schmetzer (Wes-Duitsland)
Broadis   26',   63'
Lofthouse   36',   91'
Verslag   5',   71' Anoul
  67' Coppens
  94' (e.d.) Dickinson

20 Junie 1954
17:00
  Italië 4–1   België Stadio di Cornaredo, Lugano
Toeskouers: 26 000
Skeidsregter: Carl Erich Steiner (Oostenryk)
Pandolfini   41' (straf)
Galli   48'
Frignani   58'
Lorenzi   78'
Verslag   81' Anoul

20 Junie 1954
17:10
  Engeland 2–0   Switserland Stadion Wankdorf, Bern
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Istvan Zsolt (Hongarye)
Mullen   43'
Wilshaw   69'
Verslag
Uitspeelwedstryd

23 Junie 1954
18:00
  Switserland 4–1   Italië St. Jakob-Park, Basel
Toeskouers: 30 000
Skeidsregter: Benjamin Griffiths (Wallis)
Hügi   14',   85'
Ballaman   48'
Fatton   90'
Verslag   67' Nesti

UitklopfaseWysig

Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                   
27 Junie – Bern        
   Brasilië  2
30 Junie – Lausanne
   Hongarye  4  
   Hongarye  4
26 Junie – Basel
     Uruguay  2  
   Uruguay  4
4 Julie – Bern
   Engeland  2  
   Hongarye  2
27 Junie – Genève
     Wes-Duitsland  3
   Joego-Slawië  0
30 Junie – Basel
   Wes-Duitsland  2  
   Wes-Duitsland  6 Uitspeel om derde plek
26 Junie – Lausanne
     Oostenryk  1   3 Julie – Zürich
   Oostenryk  7
     Uruguay  1
   Switserland  5  
   Oostenryk  3

KwarteindrondteWysig


26 Junie 1954
17:00
  Oostenryk 7–5   Switserland Stade Olympique de la Pontaise, Lausanne
Toeskouers: 35 000
Skeidsregter: Charlie Faultless (Skotland)
Wagner   25',   27',   53'
R. Körner   26',   34'
Ocwirk   32'
Probst   76'
Verslag   16',   39' Ballaman
  17',   19',   58' Hügi

26 Junie 1954
17:00
  Uruguay 4–2   Engeland St. Jakob-Park, Basel
Toeskouers: 35 000
Skeidsregter: Carl Erich Steiner (Oostenryk)
Borges   5'
Varela   39'
Schiaffino   46'
Ambrois   78'
Verslag   16' Lofthouse
  67' Finney

27 Junie 1954
17:00
  Brasilië 2–4   Hongarye Stadion Wankdorf, Bern
Toeskouers: 60 000
Skeidsregter: Arthur Ellis (Engeland)
Djalma Santos   18' (straf)
Julinho   65'
Verslag   4' Hidegkuti
  7',   88' Kocsis
  60' (straf) Lantos

27 Junie 1954
17:00
  Joego-Slawië 0–2   Wes-Duitsland Stade des Charmilles, Genève
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Istvan Zsolt (Hongarye)
Verslag   9' (e.d.) Horvat
  85' Rahn

HalfeindrondteWysig


30 Junie 1954
18:00
  Hongarye 4–2 (e.t.)   Uruguay Stade Olympique de la Pontaise, Lausanne
Toeskouers: 37 000
Skeidsregter: Benjamin Griffiths (Wallis)
Czibor   13'
Hidegkuti   46'
Kocsis   111',   116'
Verslag   75',   86' Hohberg

30 Junie 1954
18:00
  Wes-Duitsland 6–1   Oostenryk St. Jakob-Park, Basel
Toeskouers: 58 000
Skeidsregter: Vincenzo Orlandini (Italië)
Schäfer   31'
Morlock   47'
F. Walter   54' (straf),   64' (straf)
O. Walter   61',   89'
Verslag   51' Probst

Klein finale (vir die derde plek)Wysig


3 Julie 1954
17:00
  Uruguay 1–3   Oostenryk Hardturmstadion, Zürich
Toeskouers: 35 000
Skeidsregter: Raymon Wyssling (Switserland)
Hohberg   22' Verslag   16' (straf) Stojaspal
  59' (e.d.) Cruz
  89' Ocwirk

EindstrydWysig


4 Julie 1954
17:00
  Hongarye 2–3   Wes-Duitsland Stadion Wankdorf, Bern
Toeskouers: 60 000
Skeidsregter: William Ling (Engeland)
Puskás   6'
Czibor   8'
Verslag   10' Morlock
  18'   84' Rahn
1954 Wêreldkampioen
  Wes-Duitsland

FIFA se terugwerkende ranglysWysig

In 1986 het FIFA 'n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Wêreldbekertoernooi insluitende die destydse FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 geranglys is volgens vordering in die kompetisie, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[3][4] Die ranglys vir die 1954-toernooi is soos gevolg:

 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Groepuitdunne

   Geen deelname

     Gasheerland Switserland
Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
1   Wes-Duitsland 2 6 5 0 1 25 14 +11 10
2   Hongarye 2 5 4 0 1 27 10 +17 8
3   Oostenryk 3 5 4 0 1 17 12 +5 8
4   Uruguay 3 5 3 0 2 16 9 +7 6
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5   Switserland 4 4 2 0 2 11 11 ±0 4
6   Brasilië 1 3 1 1 1 8 5 +3 3
7   Engeland 4 3 1 1 1 8 8 ±0 3
8   Joego-Slawië 1 3 1 1 1 2 3 −1 3
In die groepfase uitgeskakel
9   Turkye 2 3 1 0 2 10 11 −1 2
10   Italië 4 3 1 0 2 6 7 −1 2
11   Frankryk 1 2 1 0 1 3 3 ±0 2
12   België 4 2 0 1 1 5 8 −3 1
13   Meksiko 1 2 0 0 2 2 8 −6 0
14   Tsjeggo-Slowakye 3 2 0 0 2 0 7 −7 0
15   Skotland 3 2 0 0 2 0 8 −8 0
16   Suid-Korea 2 2 0 0 2 0 16 −16 0

VerwysingsWysig

  1. (en) "FIFA World Cup™ host announcement decision" (PDF). FIFA. Besoek op 14 Julie 2018.
  2. (en) "History of the FIFA World Cup™ preliminary competition (by year)" (PDF). FIFA. November 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 23 Oktober 2013. Aanhaling gebruik verouderde parameter |deadurl= (help)
  3. (en) "page 45" (PDF). Besoek op 14 Julie 2018.
  4. (en) "FIFA World Cup: Milestones, facts & figures. Statistical Kit 7" (PDF). FIFA. 26 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 21 Mei 2013.

Verdere leesstofWysig

Eksterne skakelsWysig