Ierse Rugbyvoetbalunie

Die Ierse Rugbyvoetbalunie is die bestuursliggaam wat rugby in Ierland (beide die Republiek van Ierland en Noord-Ierland) beheer. Die unie is by Wêreldrugby geaffilieer en organiseer verskeie nasionale spanne, insluitend Ierland se nasionale senior rugbyspan.

Kenteken van die Ierse Rugbyvoetbalunie

Eksterne skakelsWysig



Nasionale Rugbyunies van Wêreldrugby

Argentinië | Australië | Engeland | Frankryk | Ierland | Italië | Japan | Nieu-Seeland | Skotland | Suid-Afrika | Wallis