Clivia robusta
plantspesie
Clivia robusta is 'n plant en geofiet wat tot die genus Clivia behoort. Die spesie kom in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor vanaf Pondoland en Port St. Johns tot by die uMzimkhulurivier noord van die Oribiravyn en het 'n voorkomsgebied van 3 100 km². Daar is tans minder as tien subpopulasies en die spesie het 30% van sy habitat die afgelope 90 jaar verloor weens die oormatige gebruik daarvan deur tradisionele dokters.
Clivia robusta | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | C. robusta
|
Binomiale naam | |
Clivia robusta B.G.Murray, Ran, de Lange, Hammett, Truter & Swanev., (2004)
| |
Sinonieme | |
|