Combretum petrophilum
Plantspesie
Die Olifantsrivierboswilg (Combretum petrophilum) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Combretaceae behoort. Die plant is endemies aan Limpopo en Mpumalanga. Dit kom in die Waterberg, Strydpoortberge, Loskopdam en die Drakensberge in Mpumalanga voor. Die spesie word nie bedreig nie en word as seldsaam beskou.
Olifantsrivierboswilg | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Myrtales |
Familie: | Combretaceae |
Genus: | Combretum |
Spesie: | C. petrophilum
|
Binomiale naam | |
Combretum petrophilum Retief, 1986
|
Die boom se FSA-nommer is 542.1.[1]