Cyrtanthus contractus

Plantspesie

Cyrtanthus contractus is 'n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae en is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika waar dit in elke provinsie voorkom. Die spesie staan ook bekend as die brandlelie of vuurlelie.

Cyrtanthus contractus
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Amaryllidaceae
Subfamilie: Amaryllidoideae
Genus: Cyrtanthus
Spesie:
C. contractus
Binomiale naam
Cyrtanthus contractus
N.E.Br., 1921

Bronne

wysig