Daubenya marginata
Plantspesie
Daubenya marginata is 'n geofiet wat tot die genus Daubenya behoort en is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant kom wydverspreid voor, in die Roggeveldberge-eskarp en die westelike Karoo tussen Calvinia, Sutherland, Fraserburg en Loxton. Dit kom ook in die Knersvlakte voor. Dit is deel van die Sukkulente Karoo-plantegroei.
Daubenya marginata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. marginata
|
Binomiale naam | |
Daubenya marginata (Willd. ex Kunth) J.C.Manning & A.M.van der Merwe (2002)
| |
Sinonieme | |
|