De Klerk
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
De Klerk kan wees:
- Abraham de Klerk, (* 1900 – † 1927), Afrikaanse sendeling van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Ceylon.
- Aletta de Klerk, (* 1883 - † 1919), 2de eggenote van ds. Willem Johannes de Klerk
- Andries de Klerk, (* 1908 – † 1993) Afrikaanse skrywer en dramaturg.
- Anna de Klerk, (* Coetsee, 1891 - † 1962), 3de eggenote van ds. Willem Johannes de Klerk
- Barend de Klerk, (* 1904 – † 1953), predikant van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika
- Faf de Klerk, (* 1991 -), Springbokrugbyspeler
- Frederik Willem de Klerk, (* 1936 - † 2021), oudpresident van die Republiek van Suid-Afrika
- Hélène de Klerk, (* ? - † 1979), Afrikaanse aktrise en dramaturg
- Jan de Klerk, (* 1903 - † 1979), Suid-Afrikaanse politikus, president van die Senaat, kabinetsminister
- Marike de Klerk, (* 1937 - † 2001), ontslape eggenote van oudpresident FW de Klerk
- Petrus de Klerk, (* 1902 - † 1990) predikant in drie gemeentes van die Gereformeerde Kerk
- Philippus de Klerk, (* 1895 – † 1971) predikant van die Gereformeerde Kerk
- W.A. de Klerk, (* 1917 – † 1996), Afrikaanse skrywer en dramaturg
- Willem Johannes de Klerk, (* 1875 – † 1943), Gereformeerde predikant en opvoedkundige.
- Willem (Wimpie) de Klerk, (* 1928 - † 2009), Afrikaanse akademikus, predikant, koerantredakteur
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van De Klerk. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |