Debenek
Debenek is 'n nedersetting in die Amahlathi Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Debenek | |
---|---|
Nedersetting | |
Koördinate: 32°50′10″S 27°09′14″O / 32.83611°S 27.15389°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Amathole |
Munisipaliteit | Amahlathi |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,74 km2 (0,29 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 42 |
• Digtheid | 57/km2 (150/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 9.5% |
• Swart mense | 90.2% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 90.2% |
• Afrikaans | 4.9% |
• Engels | 4.9% |
• Ander | 1.2% |
Poskode (strate) | 5604 |
Poskode (posbusse) | 5604 |
Hierdie nedersetting is 19 km wesnoordwes van King William's Town en 38 km oos van Alice.[2] Dit ontleen sy naam aan "Debe" (Khoikhoi vir "brak") en die "nek" waardeur die Deberivier vloei.[2] Dit was die plek van die Slag van Amalinda tussen Ndlambe en Gaika in 1818.[2]
Die gebied rondom Debenek het 'n kommetjie-landskap wat veroorsaak word deur die reuse-erdwurms wat in hierdie gebied voorkom.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Debenek". Sensus 2011.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 Raper, Peter (1987). "Dictionary of South African Place Names". Johannesburg: Lowry Publishers. p. 131. Besoek op 22 Mei 2021.