Deleen Bekkerprys vir die beste rolprentdraaiboek in Afrikaans
Die Deleen Bekkerprys word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken vir die beste draaiboek in Afrikaans, om die beurt vir 'n TV-drama, dokumentêre program of rolprent.
Lys van wenners
wysig- 2014 – Pieter de Vos en Jan Groenewald vir Formidabele vroue – Emily Hobhouse.
- 2015 – Chris Barnard vir Die Wonderwerker
- 2016 – Paul C. Venter vir Vlug na Egipte Episode 3 en Terug na Egipte Episode 6.
- 2017 – Richard Finn Gregory vir Boere op die aardsdrempel.
- 2018 – Christiaan Olwagen vir Johnny is nie dood nie.
- 2019 – Louis Pretorius vir Die Boekklub, seisoen 1, episode 9
- 2020 – Carien Loubser vir Madiba: 'n Uitsonderlike roeping, Episode 1
- 2021 – Christiaan Olwagen en Charl-Johan Lingenfelder vir Kanarie.
- 2023 – Nico Scheepers vir Donkerbos Episode 8.[1]
Verwysings
wysig- ↑ "SA Akademiepryse 2023" (PDF). SA Akademie. Besoek op 13 Mei 2024.