Diastella thymelaeoides
plantspesie
Diastella thymelaeoides is 'n blomdraende struik wat tot die genus Diastella behoort en deel van die fynbos vorm, die plant het twee subspesies:
- Diastella thymelaeoides subsp. thymelaeoides – Kogelberg diastella
- Diastella thymelaeoides subsp. meridiana – Hangklip diastella
Diastella thymelaeoides | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Diastella |
Spesie: | D. thymelaeoides
|
Binomiale naam | |
Diastella thymelaeoides (P.J.Bergius) Rourke, (1976)
| |
Sinonieme | |
|