Dipaleseng Plaaslike Munisipaliteit

Flag of South Africa.svg Dipaleseng
Kaart van Suid-Afrika wat Dipaleseng in Mpumalanga aandui
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Gert Sibande
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode MP306
Burgemeester Mafunda Makhubo (ANC)
Hoofstad Balfour
Grootste tale Zoeloe, Suid-Sotho, Afrikaans
Area 2 617 km²  
Bevolking 42 390 (2011)

Die Dipaleseng Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.

NedersettingsWysig

Nedersettings in die munisipaliteit: