Disa ecalcarata
plantspesie
Disa ecalcarata was 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort het en deel was van die fynbos. Die plant was endemies aan die Wes-Kaap en het op die Kaapse Skiereiland voorgekom. Die plant word as uitgestorwe beskou.
Disa ecalcarata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Orchidaceae |
Subfamilie: | Orchidoideae |
Genus: | Disa |
Spesie: | D. ecalcarata
|
Binomiale naam | |
Disa ecalcarata (G.J.Lewis) H.P.Linder, (1999)
| |
Sinonieme | |
|