Disa ferruginea
plantspesie
Die monnikskappie (Disa ferruginea) is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap.
Monnikskappie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Orchidaceae |
Subfamilie: | Orchidoideae |
Genus: | Disa |
Spesie: | D. ferruginea
|
Binomiale naam | |
Disa ferruginea (Thunb.) Sw., (1800)
| |
Sinonieme | |
|