Disa purpurascens
plantspesie
Disa purpurascens is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Kaappunt tot by Stilbaaivoor. Die spesie word bedreig deur gewasverbouing, indringerplante en ontwikkeling aan die kus.
Disa purpurascens | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Orchidaceae |
Subfamilie: | Orchidoideae |
Genus: | Disa |
Spesie: | D. purpurascens
|
Binomiale naam | |
Disa purpurascens Bolus, (1884)
| |
Sinonieme | |
|