Disa subtenuicornis
Disa subtenuicornis is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Langeberg naby Riversdal in klam, moerasagtige grond op hoogtes van 1200 - 1500m voor. Die plant word as seldsaam beskou.
Disa subtenuicornis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Orchidaceae |
Subfamilie: | Orchidoideae |
Genus: | Disa |
Spesie: | D. subtenuicornis
|
Binomiale naam | |
Disa subtenuicornis H.P.Linder, (1981)
|