Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit

Metropolitaanse munisipaliteit in Gauteng, Suid Afrika
(Aangestuur vanaf Ekurhuleni Metro)

Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit (ook bekend as die Oos-Rand) is 'n metropolitaanse munisipaliteit wat die plaaslike regering van die Oos-Rand-gebied van Gauteng vorm.

Ekurhuleni
Metropolitaanse Munisipaliteit

(Oos-Rand)

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
 Provinsie Gauteng
 Koördinate 26°10′38″S 28°13′19″E / 26.17722°S 28.22194°O / -26.17722; 28.22194
 Gestig op 2000
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 975 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 570 m
 Bevolking:  
 - Totaal 3 178 470
 - Bevolkingsdigtheid 1 600/vk km
 Tydsone UTC+2
 - Somertyd UTC+2
 Burgemeester Tania Lynette Campbell
(Demokratiese Alliansie)
 Amptelike webwerf www.ekurhuleni.com
Airways Park, die hoofkantoor van die Suid-Afrikaanse Lugdiens

Ekurhuleni is een van die 5 distrikte van die Gauteng-provinsie in Suid-Afrika. Die hoofsetel van Ekurhuleni is in Germiston. Die meeste van die 3 178 470 inwoners praat Zoeloe (2011-sensus).[1]

Die naam Ekurhuleni beteken "Plek van Vrede" in Tsonga, maar word amptelik nie in die ander landstale vertaal nie. So word na die gebied in Afrikaans steeds as Oos-Rand verwys, terwyl Engelssprekendes dit East Rand noem. Die Nederlandse Taalunie,[2] gee Oost-Rand aan as die Nederlandse naam van die gebied.[3]

Ekurhuleni is naburig aan:

Stede en dorpe

wysig

Die volgende stede, dorpe en buurte is ingesluit by hierdie reuse munisipaliteit, wat in 2000 geskep is:

Etniese groepe

wysig

Verwysings

wysig
  1. Ekurhuleni tydens die 2011-sensus
  2. Die Nederlandse Taalunie is 'n liggaam wat taalsake tussen die drie Nederlandsprekende lande (Nederland, België/Vlaandere en Suriname) reël en vanweë Nederland se historiese taalkundige betrekkinge met die Afrikaanssprekende gemeenskap in Suid-Afrika, sy aktiwiteite ook na dié land uitgebrei het
  3. Die amptelike taal volgens die Nederlandse Taalunie Nederlandse Taalunie, geraadpleeg op 17 Maart 2013