Elandsrand is 'n goudmyndorpie op die Wesrand in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is ongeveer 10 km suidwes van Carletonville, langs Blyvooruitzicht geleë.

Elandsrand
Elandsrand is in Gauteng
Elandsrand
Elandsrand
 Elandsrand se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°26′S 27°22′O / 26.433°S 27.367°O / -26.433; 27.367
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
DistrikWesrand
MunisipaliteitMerafong City
Oppervlak
 • Totaal12,80 km2 (4,94 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 191
 • Digtheid171/km2 (440/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense2.1%
 • Bruin mense0.7%
 • Swart mense96.9%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Sotho 32.7%
 • Xhosa 31.2%
 • Zoeloe 7.9%
 • Swazi 7.9%
 • Ander 20.4%
Poskode (strate)
2499
Poskode (posbusse)
2500
Skakelkode018

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Elandsrand". Sensus 2011.