Enon, Oos-Kaap
Enon is 'n klein nedersetting in die Sondagsriviervallei Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is 13 kilometer oos van Kirkwood en 60 km (37 myl) noordoos van Uitenhage geleë.
Enon (ingesluit Barsheba) | |
---|---|
Koördinate: 33°23′53″S 25°32′42″O / 33.39806°S 25.54500°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Sondagsriviervallei |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,4 km2 (0,5 vk. myl) |
Bevolking (2011) | |
• Totaal | 2 160 |
• Digtheid | 1 543/km2 (4 000/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 51.9% |
• Swart mense | 47.3% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 52.1% |
• Xhosa | 43.6% |
• Engels | 1.5% |
• Ander | 2.8% |
Poskode (strate) | 6125 |
Poskode (posbusse) | 6125 |
Skakelkode | 042 |