Erica brachysepala
plantspesie
Erica brachysepala is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom van Grabouw tot by Elgin. Daar bestaan tans vyf gefragmenteerde subpopulasies van die plant. Die habitat word bedreig deur indringerplante.
Erica brachysepala | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. brachysepala
|
Binomiale naam | |
Erica brachysepala Guthrie & Bolus, (1905)
|