Erica sagittata
plantspesie
Erica sagittata is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom voor in die Van Stadensberge, wes van Port Elizabeth. Die plant het groot gedeeltes van sy habitat verloor aan die aanlê van plantasies. Daar is drie tot vyf subpopulasies oor en die aantal plante verminder weens indringerplante en die habitat wat se kwaliteit afneem.
Erica sagittata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. sagittata
|
Binomiale naam | |
Erica sagittata Klotzsch ex Benth., (1839)
| |
Sinonieme | |
|