Eugenia erythrophylla

Plantspesie

Die grootblaarmirtebessie (Eugenia erythrophylla) is 'n struik of 'n boom wat deel van die Myrtaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor, vanaf die Oribiravyn tot by die Magwaravyn.

Grootblaarmirtebessie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Myrtaceae
Genus: Eugenia
Spesie:
E. erythrophylla
Binomiale naam
Eugenia erythrophylla
Strey, (1972)

Die boom se FSA-nommer is 553.3.[2]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. Hilton-Taylor, C.; et al. (1998). "Eugenia erythrophylla". IUCN Red List of Threatened Species. 1998: e.T34949A9900318. doi:10.2305/IUCN.UK.1998.RLTS.T34949A9900318.en. Besoek op 16 November 2021.
  2. "National List Of Indigenous Trees Occuring In South Africa". Treetags (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Junie 2024. Besoek op 21 Oktober 2024.

Bronnelys

wysig