Valleibosnaboom
plantspesie
(Aangestuur vanaf Euphorbia grandidens)
Die Valleibosnaboom (Euphorbia grandidens) is 'n boom wat 6 tot 8 m hoog word. Die boom het afgeplatte fotosinterende stingels.
Valleibosnaboom | |
---|---|
Eksemplare naby die Groot-Visrivier | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Subtribus: | |
Genus: | |
Spesie: | E. grandidens
|
Binomiale naam | |
Euphorbia grandidens Haw., (1825)
| |
Sinonieme | |
|
Verspreiding
wysigDie boom kom vanaf Grahamstad tot in die suide van Mpumalanga, Eswatini en Mosambiek voor. Hulle groei in stande op steil, warm, klipperige noordelike en westelike hellings en kranse. Die boom se FSA-nommer is 350.[1]
Fotogalery
wysig-
Stingels -
Stingels met blomme -
Blomme van naby
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Valleibosnaboom.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Valleibosnaboom