Heuningnaboom
(Aangestuur vanaf Euphorbia tetragona)
Die Heuningnaboom (Euphorbia tetragona) is 'n boom wat 6–8 m hoog word. Die fotosinterende stingels is vierhoeking, vandaar die wetenskaplike naam tetragona wat vierkantig beteken. Die boom se FSA-nommer is 354.[1]
Heuningnaboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. tetragona
|
Binomiale naam | |
Euphorbia tetragona Haw., 1826 gepub. (1827)
|
Verspreiding
wysigDie spesie is endemies aan die KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap en kom vanaf Grahamstad tot noord van Durban voor. Hulle groei in stande op steil, warm, klipperige noordelike en westelike hellings en kranse.
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online