FSV Bentwisch
Volledige naam | Fußballsportverein Bentwisch |
Stigtingsdatum | 21 Desember 1966 |
Tuisveld | Sportforum Bentwisch , Bentwisch |
Kapasiteit | 1 000 |
Kompetisie | Oberliga NOFV-Noord |
FSV Bentwisch is 'n sportklub uit Bentwisch in die deelstaat Mecklenburg-Voorpommere in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir onder meer pluimbal, ritmiese gimnastiek, tennis en vlugbal. Die klub is op 21 Desember 1966 gestig en was aanvanklik 'n suiwer sokkerklub.
Onlangse ligaposisionering
wysig
|
Eksterne skakels
wysig• Amptelike klubwerf Geargiveer 14 Oktober 2008 op Wayback Machine
Oberliga Noordoos-Noord 2008/09-seisoen | |
Berlin AK 07 | BFC Dynamo | FSV Bentwisch | BFC Preussen | Lichterfelder FC | |