Ferraria uncinata
Plantspesie
Die gifuintjie (Ferraria uncinata) is 'n meerjarige vertakte kruid en geofiet wat tot die genus Ferraria behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op sanderige plekke in Namakwaland tussen Springbok en Garies en vanaf Clanwilliam en Vanrhynsdorp tot by Piketberg en Malmesbury voor.
Gifuintjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | F. uncinata
|
Binomiale naam | |
Ferraria uncinata Sweet, (1826)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant word tot 25 cm groot en blom van Augustus tot in Oktober. Blomme is geel met blou merke, omtrent 4,5 cm in deursnee en die rande is fyn geplooi.
Galery
wysigBronne
wysig- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
- Le Roux, A.; Schelpe, E. Veldblomgids van Suid-Afrika, Kaapse Departement Natuur- en Omgewingsbewaring, 1983, bl. 48.