Freesia fucata
Freesia fucata is 'n meerjarige, geofiet wat endemies is aan die Wes-Kaap en slegs by Villiersdorp voorkom. Die plant het 70% van sy habitat afgestaan aan landbou aktiwiteite soos die aanlê van vrugteboorde en wingerde. Die proses hou steeds aan.
Freesia fucata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. fucata
|
Binomiale naam | |
Freesia fucata J.C.Manning & Goldblatt, (2001)
|