Freesia occidentalis
plant spesie
Freesia occidentalis is 'n meerjarige geofiet wat endemies is aan Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant is deel van die fynbos-bioom en kom van Calvinia tot by die oostelike kant van die Sederberg en Swartruggensberge, suidwaarts tot by Laingsburg, voor.
Freesia occidentalis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. occidentalis
|
Binomiale naam | |
Freesia occidentalis L.Bolus, (1933)
| |
Sinonieme | |
|