Galicies
Galicies (Galicies: galego, [ɡaˈleɣʊ]; Spaans: Gallego; Portugees: Língua galega) is 'n Romaanse taal wat in die Spaanse outonome gemeenskap Galisië, in die mees noordwestelike deel van Spanje, ten noorde van Portugal gepraat word.
Galicies galego | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [ɡaˈleɣʊ] | |
Gepraat in: | Spanje Portugal | |
Gebied: | Galisië | |
Totale sprekers: | 2,4 miljioen[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Romaans Wes-Romaans Gallo-Iberies Iberoromaans Wes-Iberies Galicies-Portugees Galicies | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Spanje | |
Gereguleer deur: | Instituut van Galicies | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | gl
| |
ISO 639-2: | glg
| |
ISO 639-3: | glg
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Die taal word deur baie mense as 'n dialek van Portugees beskou. Wat taal betref is die onderskeid maar klein, maar die ortografie (spelling) is verskillend.
Die Spaanse staat erken Galicies as een van die vier amptelike tale (saam met Spaans, Katalaans en Baskies).
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Galician" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 21 Julie 2018.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Galicies.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Galicies.