Interlingua
Interlingua is 'n kunsmatige taal wat bedoel is as tweede of derde taal vir internasionale kommunikasie. Die taal gebruik woorde wat in die meeste Wes-Europese tale gebruik word. Interlingua is geskep deur 'n groep mense wat meer as 20-jaar daaraan gewerk het. Die eerste woordeboek is in 1951 gepubliseer.
Interlingua | ||
---|---|---|
Gepraat in: | ||
Gebied: | ||
Totale sprekers: | ||
Taalfamilie: | Indo-Europees Kunsmatige taal Interlingua | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | ia
| |
ISO 639-2: | ina
| |
ISO 639-3: | ina
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Voorbeelde
wysig- Adeo = Totsiens
- Amico (manlik), -a (vroulik) = Vriend
- Anglese = Engels
- A revider = Totsiens
- Assi assi = So-so
- Ben = Goed
- Bon die = Goeiemiddag
- Bon matino = Goeiemôre
- Bon nocte = Goeienag
- Bon vespere = Goeienaand
- Chinese = Sjinees
- Como se dice isto in [interlingua]? = Hoe sê jy/u dit in [Afrikaans]?
- Como sta vos? = Hoe gaan dit?
- Compras / Cenar = Inkopies/Eet
- Directiones = Rigtings
- Espaniol = Spaans
- Filia = Dogter
- Filio = Seun
- Francese = Frans
- Germano = Duits
- Gratias = Dankie
- Hora e Datas = Tyd en Datums
- Il es nihil = Dis 'n plesier
- Il es un placer facer vostre cognoscentia. = Aangename kennis.
- Illes (manlik), -as (vroulik), -os (naamwoord) = Hulle
- Io = Ek
- Io non comprende = Ek verstaan nie
- Locos = Plekke
- Mal = Sleg
- Matre = Moeder
- Multe Gratias = Baie dankie
- No = Nee
- Nos = Ons
- Numeros = Syfers
- Pardona me = Verskoon my
- Parla vos ...? = Praat jy/u ...
- Parolas Basic = Basiese woorde
- Patre = Vader
- Per favor = Asseblief
- Qual es vostre nomine? = Wat is jou/u naam?
- Salute! = Hallo
- Si = Ja
- Sposa = Vrou
- Sposo = Man
- Tu = Jy
- Viagiar = Reis
- Vos = Julle, U
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysigSien Interlingua in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Interlingua.
- Union Mundial pro Interlingua