Gardenia
Gardenia is 'n genus van bome wat hoort tot die familie Rubiaceae. Daar is sewe spesies wat hoort tot die familie en almal het wit tot geel buisvormige blomme, eiervormige vrugte en stywe blare in kranse van drie. Die meeste spesies is meerstammige struike of klein bome.
Gardenia | |
---|---|
Gardenia jasminoides | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | Gardenia |
Spesies | |
Sien teks. | |
Sinonieme | |
|
Boomspesies
wysig- Boskatjiepiering (Gardenia thunbergia)
- Bosveldkatjiepiering (Gardenia volkensii)
- Harpuiskatjiepiering (Gardenia resiniflua)
- Poeierbaskatjiepiering (Gardenia ternifolia)
- Tongakatjiepiering (Gardenia cornuta)
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Genus Gardenia". Taxonomy (in Engels). UniProt. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2019. Besoek op 13 Februarie 2010.
Bronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gardenia.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Gardenia