EMr KnG
Aangesluit op 7 Januarie 2013
Jongste opmerking: 11 jaar gelede deur Voyageur
Jou Afrikaans maak nie sin nie. Oesjaar
Hier is die Afrikaanse Wikipedia en ons skryf artikels in Afrikaans. Dit is die reël. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 15:40, 19 Februarie 2013 (UTC)
- Ek het jou vir een week geblok om die edit war te stop en 'n gebruiker wat Turks spreek gevra om naar die saak te kyk. Jcwf (kontak) 15:47, 19 Februarie 2013 (UTC)
Dit maak sin. En kan jy wys my die reël moet in Engels wees? EMr KnG (kontak) 16:51, 19 Februarie 2013 (UTC)
- Daardie Turkse artikel en bewerings is allesbehalwe 'n wetenskaplike feit en sal hier eers aanvaar word nadat dit deur betroubare internasionale bronne bevestig is. --Voyageur (kontak) 19:11, 19 Februarie 2013 (UTC)
Turkse Geskiedenis Proefskrif en Kazım Mirşan soos historici baie betroubaar en internasionale. EMr KnG (kontak) 19:27, 19 Februarie 2013 (UTC)
- The Turks don't even admit the Armenian Genocide. So why bother with any Turkish source. --Voyageur (kontak) 19:41, 19 Februarie 2013 (UTC)