GerardM
Aangesluit op 8 Maart 2008
Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur GerardM
Gebruiker:GerardM, ek sien jy is besig met 'n klomp dinge hier op die Afrikaanse Wiki, maar alles in Engels. Kan jy verduidelik asb? Groete! Oesjaar (kontak) 13:40, 20 Julie 2020 (UTC)
- Hoi, als je naar de lijsten zelf kijkt, dan zie je dat overal waar we een label in het Afrikaans hebben die ook in het Afrikaans plaatsen.. Deze lijsten staat op veel Afrikaanse websites omdat de informatie over Afrika onder de maat is.. Vandaar.. Je kunt de namen van de lijsten aanpassen.. Groet, GerardM (kontak) 13:44, 20 Julie 2020 (UTC)
- @Wutsje:, ek sukkel om te verstaan wat die persoon sê. Hy is baie bedrywig op die Afr. Wikipedia maar doen geen bydraes in terme van nuwe artikels of bywerking van artikels nie. Groete! Oesjaar (kontak) 11:05, 22 Julie 2020 (UTC)
- @Oesjaar: ek het met hom kontak gemaak hier in Januarie toe hy met die vreemde lyste begin het. Hy het hom vererg omdat ek dit wou delete en my laat verstaan dit is nodige "scafolding" vir 'n nuwe Wikimedia-projek...ek het hom toe maar laat begaan. Groete, -- Aliwal2012 11:58, 25 Julie 2020 (UTC)
- @Aliwal2012: As hy nie nou sê watter projek nie, skors hom. Hy mors ons tyd. @Wutsje:, help asb hier. Groete! Oesjaar (kontak) 12:01, 25 Julie 2020 (UTC)
- @Aliwal2012 en Oesjaar: Die subbladsye wat hy skep, is van geen nut. Dit maak net die "Onlangse wysigings" vreeslik moeilik om te patrolleer. Lefcentreright (kontak) 12:55, 25 Julie 2020 (UTC)
- @Aliwal2012: As hy nie nou sê watter projek nie, skors hom. Hy mors ons tyd. @Wutsje:, help asb hier. Groete! Oesjaar (kontak) 12:01, 25 Julie 2020 (UTC)
- @Oesjaar: ek het met hom kontak gemaak hier in Januarie toe hy met die vreemde lyste begin het. Hy het hom vererg omdat ek dit wou delete en my laat verstaan dit is nodige "scafolding" vir 'n nuwe Wikimedia-projek...ek het hom toe maar laat begaan. Groete, -- Aliwal2012 11:58, 25 Julie 2020 (UTC)
- @Wutsje:, ek sukkel om te verstaan wat die persoon sê. Hy is baie bedrywig op die Afr. Wikipedia maar doen geen bydraes in terme van nuwe artikels of bywerking van artikels nie. Groete! Oesjaar (kontak) 11:05, 22 Julie 2020 (UTC)
Uitgevoer gebruiker is vir 3 maande geblokkeer weens sy spam-bladsye. -- Aliwal2012 13:24, 25 Julie 2020 (UTC)
What his intentions in creating those pages were I do not know, I only found this preceding short, non-informative and not very AGF-like dialog about that. GerardM is an enthusiastic and prolific editor though, especially on Wikidata (link) and I'm quite sure he does mean things well. Now that he has already been blocked, I'm not sure what role I could or should play in this matter. Wutsje (kontak) 23:04, 25 Julie 2020 (UTC)
- Read my blogpost and you will get my point. Subjects in any Wikipedia can be supported with pictures in commons, data from Wikidata, publications thanks to Scholia. The objective of the Listeria lists is that I get a notion of what is supported in African languages. When you can select a place of birth for instance and have it linked to the right Wikidata item, you will not get false friends fir instance. When pictures in Commons are linked to a Wikidata item, you can find them when you search in Afrikaans.. Thanks, GerardM (kontak) 08:22, 26 Julie 2020 (UTC)