Родолюбец
|
Waarom verkies jy laasgenoemde bo eersgenoemde? Vergewis jou ook asseblief van die bespreking by Kategoriebespreking:Neo-Nasionale Sosialistiese musiekgroepe. Adriaan Joubert (kontak) 18:32, 20 Junie 2017 (UTC)
- Dit is reg om genoem te word deur sy regte naam! Nasionale Sosialisme is reg, Nazisme is nie. --Родолюбец (kontak) 18:43, 20 Junie 2017 (UTC)
- Wat is die verskil? Adriaan Joubert (kontak) 18:45, 20 Junie 2017 (UTC)
- Nazism is a term used. The Communists also call them differently. --Родолюбец (kontak) 19:08, 20 Junie 2017 (UTC)
- Ek het jou antwoord onbevredigend gevind en het dus solank die betrokke artikels onder Kategorie:Neo-Nasionaalsosialistiese musiekgroepe herkategoriseer. Adriaan Joubert (kontak) 20:05, 20 Junie 2017 (UTC)
- Dankie! Dit is beter so :) --Родолюбец (kontak) 20:14, 20 Junie 2017 (UTC)