Geissorhiza aspera
plantspesie
Geissorhiza aspera is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant kom vanaf die Kaapse Skiereiland ooswaarts tot by die Tradouwpas in die Langeberg en noordwaarts deur die Olifantsriviervallei tot by Doornrivier en Gifberg voor.
Blousysie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | G. aspera
|
Binomiale naam | |
Geissorhiza aspera Goldblatt, (1970)
| |
Sinonieme | |
|