Geissorhiza imbricata
Plantspesie
Geissorhiza imbricata is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Kaapse Skiereiland tot by Bredasdorp voor en verder ooswaarts tot in die boonste gedeelte van die Breederiviervallei. Die plant het 'n voorkomsgebied van 15 048 km² en die plant het die grootste gedeelte van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling en gewasverbouing. Die bedreigings bestaan steeds en indringerplante het in sekere gebiede ook 'n bedreiging geraak.
Geissorhiza imbricata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | G. imbricata
|
Binomiale naam | |
Geissorhiza imbricata (D.Delaroche) Ker Gawl., (1804)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant het twee subspesies:
- Geissorhiza imbricata subsp. bicolor (N.E.Br.) Goldblatt
- Geissorhiza imbricata subsp. imbricata