Geissorhiza ovalifolia
plantspesie
Geissorhiza ovalifolia is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Groot Winterhoekberge en Koue Bokkeveld tot by die berge rondom Franschhoek voor.
Geissorhiza ovalifolia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | G. ovalifolia
|
Binomiale naam | |
Geissorhiza ovalifolia R.C.Foster, (1941)
|