Geissorhiza stenosiphon
plantspesie
Geissorhiza stenosiphon is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Koue Bokkeveld op hoë hoogtes (1500 m+) voor. Die plant word as seldsaam beskou.
Geissorhiza stenosiphon | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | G. stenosiphon
|
Binomiale naam | |
Geissorhiza stenosiphon Goldblatt, (1985)
|