Maak hoofkeuseskerm oop

Georges Raymond Nicolas Albert Roux (16 November 191412 Augustus 1999) was ’n Franse skrywer. Hy het onder meer gewilde geskiedenisboeke oor antieke Nabye Oosterse lande soos antieke Irak en Mesopotamië geskryf.