Gethyllis britteniana
plantspesie
Gethyllis britteniana is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gethyllis behoort en deel is van die fynbos en Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap.
Koekemakranka | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | G. britteniana
|
Binomiale naam | |
Gethyllis britteniana Baker, (1885)
|
Die plant het drie subspesies:
- Gethyllis britteniana subsp. britteniana
- Gethyllis britteniana subsp. bruynsii D.Müll.-Doblies
- Gethyllis britteniana subsp. herrei (L.Bolus) D.Müll.-Doblies