Gethyllis lata
plantspesie
Gethyllis lata is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gethyllis behoort en deel is van die fynbos en Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom van die Knersvlakte tot by Nieuwoudtville voor. Die plant word as seldsaam beskou.
Gethyllis lata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | G. lata
|
Binomiale naam | |
Gethyllis lata L.Bolus, (1932)
|
Die plant het twee subspesies:
- Gethyllis lata subsp. lata
- Gethyllis lata subsp. orbicularis D.Müll.-Doblies