Gladde gousiektebossie
Die gladde gousiektebossie (Vangueria thamnus (Robyns) Lantz) is 'n ondergrondse boom wat endemies aan Suid-Afrika is en in KwaZulu-Natal, die oostelike Vrystaat, Mpumalanga, Gauteng en Limpopo voorkom. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys.[1]
Gladde gousiektebossie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Rubiaceae |
Genus: | Vangueria |
Spesie: | V. thamnus
|
Binomiale naam | |
Vangueria thamnus (Robyns) Lantz
| |
Sinonieme | |
|
Dit is een van ses spesies wat gousiekte kan veroorsaak.
Verwysings
wysig- ↑ "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020.