Gladiolus geardii

plant spesie

Gladiolus geardii is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is endemies aan die Oos-Kaap waar dit in die Baviaanskloof-, Groot Winterhoek-, Kouga- en Van Stadensrivierberge voorkom. Die plant het groot gedeeltes van sy habitat afgestaan vir die aanlê van plantasies. Indringerplante soos eucalyptus en pinus-spesies bly 'n bedreiging.

Gladiolus geardii
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Iridaceae
Genus: Gladiolus
Spesie:
G. geardii
Binomiale naam
Gladiolus geardii
L.Bolus, (1925)
Sinonieme
  • Gladiolus geardii var. uitenhagensis L.Bolus
  • Gladiolus robustus Goldblatt

Bronne

wysig