Gladiolus hyalinus
plantspesie
Die klippypie (Gladiolus hyalinus) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Noord-, Oos- en Wes-Kaap. Die plant staan ook as die kliplelie bekend.
Klippypie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. hyalinus
|
Binomiale naam | |
Gladiolus hyalinus Jacq., (1795)
| |
Sinonieme | |
|