Gladiolus involutus

plantspesie

Die bloupypie (Gladiolus involutus) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is endemies aan die Oos- en die Wes-Kaap.

Bloupypie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Iridaceae
Genus: Gladiolus
Spesie:
G. involutus
Binomiale naam
Gladiolus involutus
D.Delaroche, (1766)
Sinonieme
  • Gladiolus bimaculatus Lam.
  • Gladiolus elatus Balb.
  • Gladiolus muirii L.Bolus

Bronne

wysig