Gladiolus leptosiphon
plantspesie
Gladiolus leptosiphon is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Oos- en Wes-Kaap en kom van die Swartberg tot die Baviaanskloofberge voor. Die plant het van sy habitat afgestaan aan landbou aktiwiteite en word tans bedreig deur volstruisboerdery.
Gladiolus leptosiphon | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. leptosiphon
|
Binomiale naam | |
Gladiolus leptosiphon F.Bolus, (1915)
| |
Sinonieme | |
|